Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lazy Ways Cottage"Bettys Bay is the perfect travel destination for couples who just want to unwind from the rush of the normal week to week hustle."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Wat 'n interesante plekkie. Sal hom regtig weer besoek!"
"Greyton is 'n pragtige plekkie en ons sal graag weer eendag 'n bietjie tyd daar wou spandeer."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ukholo Lodge"Meestal plantasies, maar daar is 'n dam naby wat na 'n goeie bestemming blyk."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Pragtige wandelpaaie en mooi natuurskoon."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Middeldam Farm House"Lieflike koffie/ontbyt by Bredasdorp Square en lekker, vars, plaaslike produkte om die hoek by Varsmark."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
214 Golden Mile"Far enough from the city, yet close enough if you need it!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Shelley Point on Sea"Everything you want from a West Coast experience!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sjoe"Struisbaai self bied nie so baie behalwe vir baie lekker swemstrand nie en is 'n veilige, klein vakansiedorp met atmosfeer en al die winkeltjies wat jy tipies verwag. Die ligging is egter ideaal om die res van die suidpunt van Afrika te ontdek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Seaview"Dis lekker daar, maar soos alle Weskus-plekke raak Yzerfontein ook maar te groot. Dis al 'n dorp en nie meer 'n Weskus-plekkie nie. Dis deel van die lewe, maar dis al klein bietjie onlekker wat ek kan noem. Dis nie negatief nie, net klein bietjie onlekker."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandhaus"Sal vir seker weer Paternoster toe kom en 'n bietjie meer tyd daar wil hê."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Overberg Gems - The Blue House"Ons sal vir seker weer in Stanford wil gaan kuier! Ons het lanklaas so ontspanne gevoel! Dis die mooiste natuur!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Daisy Cottage"Hermanus het alles van see, strand, wandelpad, wynplase tot staproetes in die natuur."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Edge Apartment"Cafe 1904 is excellent and Wine Village is a treat, especially Jaco. He knows his wines and food pairings."