Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16603 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
57 on Vermont"Die mooiste plekkie ooit. Stil en rustig beste plek ooit om weg te breek."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Bon Forelle Selfsorg"Klein dorpie, maar nie die stilte wat jy sal verwag van 'n klein dorpie nie."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Marina point 25"Some wonderful restaurants and pubs, in particular Charlies and Vaaitjies. This, in addition to some great, old school hospitality which is lost in Cape Town."
"Montagu is 'n moet op enige reisiger se toerplan. Pragtige dorpie met baie om te beleef."
"Great restaurants, great view and just absolutely beautiful."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
McLaren Self-catering"Got too big. Lost the small town feeling. Very windy."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Grace's Getaway"Lieflike plek. Baie rustig, skoon en 'n netjiese omgewing. Mense by restaurante en winkels asook by inligtingskantoor uiters vriendelik."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kara Mia"Dit is n baie mooi plek en die natuur bewaring is loopafstand met mooi see-uitsigte."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Annex"Lovely Overberg town, useful tourism information centre, well-positioned to tour the Overberg area and the excellent R62 wine route."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Glipsie By Die See"Vir toerismebedryf sal dié werk as jy stilte soek. Daar is nie baie mense van so aard dat die strand vol is nie."
"Ek ken die Paarl redelik goed, maar nie my gesin nie. Ons sal beslis weer kom. Ek wil hulle nog die Taalmonument ook gaan wys! My man wil ook weer gaan. Alhoewel ons familie het daar, wil ons graag by ons eie plekkie oornag."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Covid 19 het ongelukkig baie van die besighede swaar getref."
"Ons tyd was beperk, maar die netheid van die dorp, mooi en goedversorgde tuine was opvallend. Baie besienswaardighede en goeie restaurante."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Cottage"Dit is 'n karaktervolle dorp vol geskiedenis en en die besonderse, skoon omgewing en vriendelike inwoners help om jou te laat voel dat 'n Franschoek-besoek die moeite en uitgawe werd maak. 'n Besoek aan die Hugenote Museum is 'n moet. Eetplekke verskil in prysvlakke wat dit vir alle sakke 'n ete in karaktervolle eetplekke moontlik maak."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Swellendam het baie karakter met al die historiese huise en geboue. Interessante winkeltjies, restaurante en koffiewinkels. Daar is baie piekniekplekke en staproetes en natuurreservate in die omgewing en dan natuurlik die pragtige Langeberg."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Petit Plaisir Cottage"Pragtige, netjiese en skoon dorp geleë tussen lieflike berge. Meer as genoeg restaurante om van te kies."