Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Velddrif, Escape From Cape Town
Riviera Hotel & Chalets"Super friendly town and very clean. Lots of pubs and restaurants. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Valentines Hermanus"The Rock (nuwe hawe) en Dutchies is uitstekende eetplekke. Veral Dutchies. Lötter se padstal/restaurant in Hemel-en-Aarde vallei is die besoek werd."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Fantastic and tastefully done; new Crayfish Wharf adds a lot to the attraction of Paternoster! Sadly fairly deserted because of the current circumstances."
Grabouw, Escape From Cape Town
Belfield Wines and Farm Cottages"Relaxing atmosphere and nice people. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Bukkenburg Cottage"Baie bedelende straatkinders laat in die aand, miskien kan die polisie bietjie patroller vir kinders se veiligheid."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Die omgewing is net te mooi vir woorde."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Tiki Hut"As jy nie ’n strandeenheid besit of gehuur het nie is dit definitief nie die moeite werd nie."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Anker & Aalwyn"Pragtige omgewing met vriendelike inwoners. Bespreek gerus ook n dag of twee saam 'n "charter" en gaan vang diepsee vis."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Karinchen"Kleinmond is a perfect travel destination for peace and quiet."
Hermanus, Escape From Cape Town
Normandie On Sea"Pragtige ligging, vriendelike mense, heerlike winkeltjies, alles wat jy benodig, super eetplekkies, walvisse, strande, skoon, veilig - noem maar op."
Worcester, Escape From Cape Town
Grace"Ek hou van Worcester. Die berge is asemrowend. Ons het heerlike weer gehad, net die wind kan soms onplesierig wees. Daar is 'n mall wat alles het wat mens mag nodig kry. Worcester is 'n netjiese dorp."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 3"Lovely little seaside village. Very nice, long walking beach. Plethora of eateries."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Plek is skoon en netjies ingerig. Ideale plek as jy wil rus of net wegbreek. Baie dankie vir die kuiertjie by jul plek. Het dit baie geniet."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Hier Rus Ons"Vredenburg does not have much to do. Unless you travel to Jacobsbaai,to swim or to Langebaan."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"We did not have time to explore all of Tulbagh, so we'll be back to do that and for a longer stay."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 3"Die kinders wat oral bedel, is 'n probleem. Ek het 1 skulphartjie gekoop, omdat ek jammer voel vir die kinders, maar oral waar jy loop probeer hulle dit aan jou verkoop. Daar is interressante winkeltjies en ongelooflik baie eetplekke. Wonder hoe almal 'n bestaan kan maak."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"A beautifully clean agricultural town with lovely architecture. The SuperSpar is amazing too!"
Montagu, Escape From Cape Town
J's Audacious Living 2"Montagu is 'n rustige dorpie met plattelandse mense wat vriendelik en behulpsaam is. Daar is heelwat plekke om te besoek en restaurante wat van die beste kosse voorsit. Die dorpie is baie netjies en strate is mooi skoon. Jy moet die dorpie net besoek."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Ondersteun asseblief die plattelandse dorpies. Moeite werd om te besoek."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersbospark 14"Groot geword in die dorp, kom kuier nou net gereeld."