Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Mooiste dorp en dorpe om Robertson. Lekkerste mense en plekke vir oud en jonk."
Witsand, Escape From Cape Town
Waterford Holiday Home"Fantastic place for fishing, relaxing and that peace of mind. Only 2 shops and one garage so make sure you have everything."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon Motel"Besoek die Mez Karoo Kitchen vir 'n fantastiese aand ete. Julle moet egter vooraf bespreek as jy van 'n tafel verseker wil wees."
Hermanus, Escape From Cape Town
A Whale of a Time - Hermanus"Hermanus itself is well looked after, clean and most places are in close proximity for walking or driving. All places around Hermanus was very warm and welcoming."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Sol y Sombra"Bettiesbaai is 'n baie besondere plek, rustigheid en kalmte heers hier en mens kry die indruk dat niks jou jaag nie en jy kan kalmte vind en net rus vir jou siel kry. Jy kry ook die indruk van veiligheid en dat dié 'n familiebestemming is waar jy sal veilig wees"
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Great town, fantastic variety of restaurants, exceptional sea views!"
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Albei geriefswinkels kan dalk meer moeite doen om groter verskeidenheid produkte aan te hou om vakansiegangers te akkommodeer. Ons moes meer as 1 maal uitry Heidelberg toe vir nodige aankope. Sekere restaurante is buite seisoen gesluit of maak reeds vroegmiddag toe. Kon nie gaan aansit vir aandete. Haarsalon was sekere dae gesluit, en het dan net op bestelling kliënte gesien. Help glad nie inloop-kliënte nie, moes weereens uitry Heidelberg toe (wou net was en droogblaas, het my hairdryer by huis vergeet). Die Anchorage Restaurant is 'n ware juweel op die dorp. Was van 9 uur soggens oop tot laataand en bedien voortreflike etes, vanaf ontbyt tot aandete. Kos is heerlik. Eienaars en personeel baie gasvry en vriendelik. Het heerlik daar geëet en ontspan."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Heerlike ontbyt geniet by Kardoesie."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"We love going back again and again."
Barrydale, Escape From Cape Town
Wildflower Cottage"Baie lekker dorp - altyd heerlik om soontoe terug te keer."
Montagu, Escape From Cape Town
La Chapelle"Die dorp is skoon en netjies. Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam, maar ons wonder hoekom daar nie na-ure gewone eetplekkies is nie, dit kan ook die toeristebestemming se sterre bietjie opstoot. Kos is noodsaaklike kommoditeit. Die droë vrugte is natuurlik 'n bonus."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Oever Guest House"Gaan stap rustig al die residensiële strate plat. Dis pragtig. Besoek die natuurreservate."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Having never stayed over in Paternoster before, we thoroughly enjoyed out stay and highly recommend De See Kat Restaurant, we had a superb anniversary dinner there!"
Witsand, Escape From Cape Town
Seehuisie"Witsand is ons as gesin se tiepe van wegbreekplek. Ons verkies Witsand 100%."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Pearl Bay Beach Villa"Lovely small town, well-kept with good facilities, great beach, and more activities than you might expect!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Moschel"Sal enige aanraai om weg te breek ma Paternoster. Dis sielsalig en -verkwikkend."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Gift"Soos ons beïndruk was met Kaap Agulhas, was ons teleurgesteld met Struisbaai. Dit bied nie veel vir middelweek-toeriste nie."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sunny Lane Self-Catering Studios"Franschhoek is such a lovely town. The Franschhoek Wine Tram is absolutely the best way to see many of the wine farms in the area. Organised, on time and such fun! Would recommend it to anyone who enjoys wine. There are also a couple of craft breweries so if beer is your thing, you're sorted too!"
Malmesbury, Escape From Cape Town
The Barnard's Barnyard"Dit is regtig die ideale wegbreekplekkie, die plaaslewe en kleindorpie in een, 20 minute en jy is weer in die stad."
"Almost everything is currently shut. Under normal circumstances, there'd be more to do."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Fantastiese dorp met vriendelike mense. Sal beslis weer gaan."