Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Die meeste attraksies op die dorp was gesluit, maar die Velskoen en die museum kan aanbeveel word vir hulle uitstekende diens en vriendelike personeel. Die Rooibostee-huis se produkte is goed. Pragtige pas om uit te ry!"

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Paters Nessie

"Oulike rustige plekkie. Mooi uitsigte. Blikkies Pizza beslis 'n lekker restaurant. Vriendelike mense in Paternoster. Sal beslis weer kom kuier."

Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Cockleshell Beach House

"If you are looking for a quick getaway that is close by then this is a must."

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

Church Hills Boutique Guest House

"Wonderlike dorp om 'n naweek in deur te bring. Pragtige winkels met ongelooflike lekkernye. Ons gunsteling winkel was "Roes", 'n oudhedewinkel. So baie goed om te koop! "

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Dennecres 4

"Ceres is 'n industriële dorp, mense jaag, maar van een punt na 'n ander en is nie eintlik ingestel op toeriste nie. Die berge is pragtig en indrukwekkend, maar ons kon nie 'n stil plek iewers kry om dit te geniet nie."

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

The Tiki Hut

"Jy moet net gewoond raak aan die visreuke. Dit was nie altyd nie, maar wat verwag jy anders as jy so naby aan die see en vis mekka wil bly. Pragtige plek met baie bekoring."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

The Post House Hotel

"Mense is baie vriendelik, dorp netjies en skoon."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Mythos

"Dit is net jammer van al die rondlopers wat aan die deur klop om seekos en ander goedere aan jou te verkoop."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Kennedys Beach Villa

"Eerste keer wat ons in Onrus bly en dit was baie lekker. Ek het al vantevore in Hermanus oorgebly. Gerieflik naby Hemel-en-Aarde-vallei."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Rus 'n Bietjie

"Pragtige, rustige sprokiesdorpie! Ideaal vir 'n stil vakansie weg van die stad se geraas en lawaai."

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Kunje Guest Farm

"Die dorp op 'n Saterdag sal ek vermy maar die berge en natuurskoon is pragtig!"

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

High Season Farm Luxury Cottages & Venue

"We enjoyed the friendly people we met, the hiking at Fernkloof, the arts festival, and the many very good restaurants."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Die Skaapkraal

"Pragtige plattelandse dorpie met klomp gesinsaktiwiteite. Bontebokpark defnitief 'n bestemming om te besoek."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Montagu Ronda-View

"Skoon dorp. 'n Moet om oor te bly en te beleef."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

Villa Le Roc

"Altyd lekker om hier te wees, al is dit vir net een nag."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Route 62 B&B

"Neem tyd en verken die dorp. Dis pragtige plattelande dorpie."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

4 on Regent

"Pragtige en rustige dorpie met karakter."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Harbour House Hotel

"Die weer was baie mooi gewees. Dis rustig en naby die see om te stap en die vars lig te geniet."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Pikkewyntjie

"Sal definitief weer kom."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

Lekke By Die See

"Dis baie stil en baie gerieflik."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

On the Beach

"Great place! Will definitely go again."

Aurora, Ontsnap Uit Kaapstad

The Retreat

"Beslis nie vir die pretensieuse siele nie. Hul sal dit nie kan waardeer nie."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Via's B&B

"Visit Greyton and see for yourself. It is a quiet and lovely town to walk, cycle and rest."

Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad

Phillipskop Eco-Chalets

"Beautiful countryside to get away and relax. It's about a 2 to 2.50 hour drive from Cape Town, traffic dependent, making this an ideal weekend getaway."

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Kormorant Apartment

"Sal graag 'n aftreehuisie hier wil aanskaf."

Blad
Blad 245 - Wys 7321 tot 7350

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang