Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
The Garden Cottage"Nice coffee shops, good MBT and hiking trails for kids and grown ups."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Ouma se C Huisie"Gansbaai was baie bedrywig. Het alles gekry waarvoor ons gesoek het. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Die Skaapkraal"Baie mooi en rustige dorpie met lekker baie doendinge."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Die Kasteel"Vir 'n een dag die dorp ervaring is dit 'n belwenis, tensy 'n mens bereid is om die omgewing ook te verken en dan rond te ry."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Ons is mal oor Kleinmond. Dit is 'n wonderlike kusdorpie - netjies, gesellig, persoonlik en die mooiste natuur."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Heerlike restaurante en het die Handweef baie interessant gevind. Heerlik gestap op die Cook-roete vir 90 minute met ’n pragtige uitsig oor die dorpie. Pragtige kerk en veral Mez-restaurant is aan te beveel."
Swellendam, Escape From Cape Town
Eenuurkop Guest Farm"Pragtige dorpie om te besoek, gaan maar vroeg op Saterdae om rond te loop, want meeste plekkies maak reeds 13:00 toe. Was voorwaar 'n goeie ondervinding."
Robertson, Escape From Cape Town
On the 18th"So much more to do than we expected. We plan on going back!"
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Greyton is beslis dorp van die jaar. Ek kan nie wag vir my volgende kuier in Greyton nie. Dit is nou my gunsteling dorpie op die kaart."
Robertson, Escape From Cape Town
Cellar1947"Would definitely recommend the Klaasvoogds Meander tour on Friday, and a pizza from Bourbon Street. The Viljoensdrift river cruise is also a nice relaxing tour and there are tons of wine farms to choose from."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Vakansie Huis by die See"Betty's Bay is perfect. Perfect for that getaway from reality and to escape into a comfortable world."
Struisbaai, Escape From Cape Town
StruisVogel"Die 'n vreeslike rustige dorpie en vele verwikkelinge nog aan die gang. Die winkelopsies is maar min en jy sal jouself moet voorberei om Bredasdorp toe te ry as jy meer as net jou basiese nodiges moet kry. Maar die mense is onsettend vriendelik en baie bedagsaam."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"The town looks busy, bustling and well functioning, perhaps because of flower season. A good Spar in town so you can do your shopping here. And then plenty of eateries. Clanwilliam also seems to have a general neatness about it although I have to admit, we did not see the whole town."
Hermanus, Escape From Cape Town
Jasmine Cottage"Hermanus het baie om te bied as vakansie-bestemming en sal ons gou weer sien."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Baie pragtige omgewing, vriendelike mense en selfs die winter is 'n goeie tyd om daar te kuier."