Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"Pragtige, geskiedkundige plekkie, veral Kerkstraat is baie mooi. Die hoofstraat is baie besig en oorbevolk. Andersins word die dorpie mooi na omgesien."
Malmesbury, Escape From Cape Town
Dassenheuwel Farm Stay"One of the cleanest towns we ever came across."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cyara"Baie plekke in die omtrek vir voëlkyk: Harold Porter Botaniese Tuine, Stony Point, Kogelberg Natuurreservaat, Rooisand Bird Hide in buurtdorp Kleinmond om 'n paar te noem."
Hermanus, Escape From Cape Town
Green Street Apartment"Vir my persoonlik is Hermanus te besig en ek verkies die buitewyke, daarom het ons Onrus gekies."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gilcrest Place Guest House"Baie oulike plekkie, net jammer dis baie duur en die ou kunswinkeltjies en so het baie aandag nodig! Al die goedjies om te koop is duur en baie van die winkels was vuil en het baie stof. My gunsteling was die Gaaitjie resturant! 10/10!"
Grabouw, Escape From Cape Town
Elgin Country Lodge"Elgin is uitstekend as 'n toeristebestemming, maar Grabouw self het min aantreklikehede vir toeriste. Baie reisplekke in die omliggende omgewing."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mont d'Or Franschhoek"Words cannot explain our unforgettable time we had. The place, people, wine, food is to die for. The Elephant & Barrel pub was top notch. We met such great people on the Wine Tram. Will surely recommend and revisit Franschhoek again and again and again."
Gansbaai, Escape From Cape Town
SeaKaya"Pragtige vakansiedorp met die mooiste kuslyn. Nie veel strand- of swem-area nie, maar gerieflikste paadjies om langs die see met jou hondekinders te loop."
Hermanus, Escape From Cape Town
Misty Waves Boutique Hotel"Aangename wegbreek vir 'n naweek. Verskeie opsies om besig te bly of om net te ontspan."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Struisbaai het nog die lekker outydse vakansiedorp gevoel."
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Beautiful winelands destination at the foothills of the beautiful Du Toitskloof."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Die beste toeriste bestemming in die wêreld!"
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Pragtige dorpie. Heerlike staproetes. Goeie eetplekkies. Vriendelike mense. Beslis 'n besoek werd."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Sal aanbeveel dat mense hul aankope nie in Citrusdal doen; dit is geweldig besig op 'n Vrydag en Saterdag met Spar vol seisoenwerkers. Doen aankope voor die tyd. Die garage het wel 'n kiosk vir die nodige."
Velddrif, Escape From Cape Town
Faodail Guest House"Lieflike plekkie ons het erf gekoop in Laaiplek so hul gaan ons beslis weer sien."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Skeiding Guest Farm"Plattelandse gasvryheid, pragtige omgewing, baie om te sien en te doen."
Franschhoek, Escape From Cape Town
10 Villefranche"Die swaar voertuie in die hoofstraat raak nou 'n probleem."
Robertson, Escape From Cape Town
On the 18th"Some lovely wine farms, in particular Van Loveren, Graham Beck and Springfield. Saggy Stone brewery has a lovely location but a bit far out of town."
Grabouw, Escape From Cape Town
Belfield Wines and Farm Cottages"Die Elgin Railway Market is 'n moet om te besoek."
Montagu, Escape From Cape Town
Squirrels Corner"Lieflike kunssinnige ou dorp, ryk geskiedenis, pragtige historiese geboue, baie karakter. Gaan ontspan gerus vir 'n naweek daar, oorgenoeg verblyf."