Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Malika"The place a go-to to sit back, relax and refresh oneself. The Velddrif area is quiet but scenic. There are excellent eateries. The people are warm and friendly."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Ashbourne Boutique Guest House"Franschoek is 'n lekker kuierplek, baie om te sien en te doen."
Langebaan, Escape From Cape Town
Catalina Cottage"The festival could have been better promoted as we only found out about the festival on arrival in Langebaan. But the people were very friendly, we especially had a great time at Husky's Restaurant & Bar. The staff were friendly and the food really good."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"As jy rustigheid soek is dit nie die plek vir jou nie, maar lekker strand en fietsry-geleenthede."
McGregor, Escape From Cape Town
Uitvlugt Cottages"McGregor is 'n pragtige klein dorpie met oulike resturante."
Agulhas, Escape From Cape Town
Wings Self-Catering Apartment"Sanparke kan meer maak met die unieke deel van Afrika."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Accommodation"As jy vir 'n naweek gaan kuier, maak seker jy is vroeg op 'n Saterdag op om die toeriste-aantreklikhede oop te kry of maak vooraf seker van die tye aangesien sommige vroeg toemaak en ander glad nie oop is nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Misty Waves Boutique Hotel"Die perfekte plek vir 'n wegbreekvakansie! Dolfyne, walvisse en robbe was volop toe ons daar was."
McGregor, Escape From Cape Town
Yellowstone Cottages"Pragtige dorpie met baie om te doen en te sien in die omliggende gebiede."
Suurbraak, Escape From Cape Town
Bibi's Joy Self-catering House"Ons was een nag in die omgewing. Om by enige besienswaardighede te kom moet jy bietjie ry. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Breathtaking view and just a lovely place to get away and escape."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Baie mooi en skoon dorp. Mense is baie vriendelik."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Lemon Tree Cottage"'n Regte plattelandse cosy dorpie vol geskiedenis."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Die hele Arniston-Struisbaai-Kaap-Augulhas-area is 'n baie aangename toeristebestemming."