Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Worcester, Escape From Cape Town
Eleazer @ Lyons Street"Natuur en omgewing pragtig, sal graag in Worcester wil woon."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
EngelZicht Self-catering Villa"Beautiful, quiet place to get away from the busy city."
Hermanus, Escape From Cape Town
Die Snuffelhond"We have going on holiday in Hermanus many times over the past 15 years and there is something very special about the place. Can't wait to go there for our next break."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Clanwilliam itself is really a beautiful town, with some great heritage and little things to see. The Pakhuis Pass was a beautiful drive, not to mention the Citrus plantation, dam, etc. Clean little town."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seaside Place"Would recommend to anyone and would certainly be my choice again."
Struisbaai, Escape From Cape Town
18 Storm Sea"Lieflike klein dorpie langs die kus! Beslis 'n moet sien!"
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Strande naby Kassiesbaai en die hawe moet skoon gemaak word."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lugkasteel"Besoek definitief Yzerbru en die bakkery daar langsaan. Beaches is 'n wonderlike restaurant."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"As die derde oudste drop in die land is dit ook die "Midrand van die Weskaap". Halfpad tussen Kaapstad en George en meer kerke as kroeë. (22 in totaal). Dis die ideale basis van waar die Overberg verken kan word, en daar is groot ontwikkelinge aan die kom. Definitief 'n dorp om op jou emmerskoplysie te skryf. Interessant genoeg is die kleinste sake perseel in Suid Afrika ook in Swellendam. Slegs 39 vierkante meter met besigheidsregte. Erf 6779. Gerugte doen die rondte dat hierdie perseel te koop is vir R30 miljoen en die geld sal aan dierebeskerming geskenk word."
Hermanus, Escape From Cape Town
Seagull Apartment"Always happy when I'm in Hermanus. So many things on offer."
Arniston, Escape From Cape Town
Dyers House"A great place to recharge your batteries. Very relaxing, the weather should be perfect though."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Fairview"Het die naweek baie geniet en sal beslis weer bespreek."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Dit is mooi, die winkel is net bietjie duur. Dit sal goed wees om jou kos klaar te koop, maar daar is wel restaurante."
Hermanus, Escape From Cape Town
Seagull Apartment"Hermanus is lekker sentraal en ons is mal oor die Country Craft Market wat Saterdae gehou word! Ontspanne musiek, unieke kuns en handewerke om te aanskou en heerlike kosse en drinkgoed om te geniet."
Montagu, Escape From Cape Town
In Abundance"In Montagu is daar meer om te doen as wat dit op die oog af mag lyk. Bo en behalwe die warmwaterbronne is daar talle ontspanningsgeleenthede. Die groot en vol karavaanpark is 'n duidelike bewys dat talle mense al bewus is hiervan. Doen maar die navorsing."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
No17 on Mile16"Wonderlike en rustige atmosfeer met baie restaurante."
McGregor, Escape From Cape Town
Easy 4 Dayz"Stunning little town. Look forward to visiting them again soon."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Lovely holiday destination for a short holiday like a weekend away."
Robertson, Escape From Cape Town
Vlettershof Guest House"Puil ligging vir verkenning van daai deel van die Kaap. Groot dorp met alles wat mens nodig het."
Hermanus, Escape From Cape Town
Dolphin Apartments"Love Hermanus, lots to do. A weekend is too short."