Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kariza"Absoluut verlief geraak op die plek! Die uitsig is stunning. Soveel lekker goed om te doen in die omgewing. Kaapstad is ook lekker naby."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Shalom"Ai, ons sal Paternoster graag ons tuisdorpie wil maak. Hou van die stilte en die natuurlike omgewing."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"We love the area and when we want a holiday or a break from the city life we always seem to go back to Struisbaai or L'agulhas."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Lieflik en as jy van seelewe hou is dit ideaal om te besoek."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Berries"'n Mens kom Elandsbaai toe met die doel om te surf. Ongelukkig is die groot huis-paleise besig om die sorgvrye Weskus-karakter van die dorp te steel."
"If you don't know the area, we really struggled finding the roads, the streets and mostly, signs are missing."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Eleazer @ Lyons Street"Natuur en omgewing pragtig, sal graag in Worcester wil woon."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Roos Maryn"Wanneer jy wil afpak en ontspan bied Jacobsbaai die beste. Dit is 'n juweel aan die Weskus."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
EngelZicht Self-catering Villa"Beautiful, quiet place to get away from the busy city."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Snuffelhond"We have going on holiday in Hermanus many times over the past 15 years and there is something very special about the place. Can't wait to go there for our next break."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Clanwilliam itself is really a beautiful town, with some great heritage and little things to see. The Pakhuis Pass was a beautiful drive, not to mention the Citrus plantation, dam, etc. Clean little town."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaside Place"Would recommend to anyone and would certainly be my choice again."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
18 Storm Sea"Lieflike klein dorpie langs die kus! Beslis 'n moet sien!"
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Strande naby Kassiesbaai en die hawe moet skoon gemaak word."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lugkasteel"Besoek definitief Yzerbru en die bakkery daar langsaan. Beaches is 'n wonderlike restaurant."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aanhuizen Guest House"As die derde oudste drop in die land is dit ook die "Midrand van die Weskaap". Halfpad tussen Kaapstad en George en meer kerke as kroeë. (22 in totaal). Dis die ideale basis van waar die Overberg verken kan word, en daar is groot ontwikkelinge aan die kom. Definitief 'n dorp om op jou emmerskoplysie te skryf. Interessant genoeg is die kleinste sake perseel in Suid Afrika ook in Swellendam. Slegs 39 vierkante meter met besigheidsregte. Erf 6779. Gerugte doen die rondte dat hierdie perseel te koop is vir R30 miljoen en die geld sal aan dierebeskerming geskenk word."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Seagull Apartment"Always happy when I'm in Hermanus. So many things on offer."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Dyers House"A great place to recharge your batteries. Very relaxing, the weather should be perfect though."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fairview"Het die naweek baie geniet en sal beslis weer bespreek."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Dit is mooi, die winkel is net bietjie duur. Dit sal goed wees om jou kos klaar te koop, maar daar is wel restaurante."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Seagull Apartment"Hermanus is lekker sentraal en ons is mal oor die Country Craft Market wat Saterdae gehou word! Ontspanne musiek, unieke kuns en handewerke om te aanskou en heerlike kosse en drinkgoed om te geniet."