Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"Alles is stapafstand van mekaar. Uitstekende grondpaaie as jy wil ry en wonderlike staproetes en fietsryroetes."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitehof Kelder"Dit was my eerste besoek aan Robertson en beslis nie die laaste nie. Die wingerd- en vrugteboorde tesame met die berge het sy eie bekoring gehad, rus vir die siel!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Penthouse"Beautiful beach but uncomfortable divide between the haves and have nots results in quite aggressive abrasive pestering by those selling unwanted crayfish, mussels, shell ornament etc."
Caledon, Escape From Cape Town
Kelkiewyn Guesthouse"Caledon is 'n oulike dorpie. Ons is stadsjapies maar Caledon het al die basiese restaurante, winkels, banke, ens. wat ons verblyf gerieflik gemaak het. Ons kuier graag weer in die toekoms. Dankie Caledon!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Citrusdal Guest Rooms"Baie nice plek hoor. Ons het ons regtig geniet. Hulle sien my vir seker weer."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mont d'Or Franschhoek"Baie mooi dorpie. Dink daar is iets vir almal! Te veel keuses tussen wynplase en aktiwiteite so jy gaan were en weer moet terug gaan."
Hermanus, Escape From Cape Town
Akwa"Hermanus is die skoonste dorp in die Wes-Kaap. Die sypaadjies en strate is so mooi netjies en jy sien nêrens 'n papier rondlê nie. Die argitektuur in die dorp is so fyn beplan dat al die geboue, oud en nuut, dieselfde storie vertel. Die ou geboue word gerestoureer met smaak en die nuwe wandelstraat gaan ongelooflik wees om deur te stap. Hulle is tans besig met die opgradering van die plaveisel. Welgedaan, Hermanus Munisipaliteit!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sea Breeze"Ons sal dit weer besoek, dalk 'n huis probeer wat op die strand is of met 'n beter see-uitsig. Ons is mal oor die lekker seestrand vir stap - het dit besonders geniet!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Beach Villa Die Duyker"Ons eerste besoek aan Yzerfontein, was werklik verras met die pragtige omgewing en dorp in geheel. Het 2 restaurante besoek - beide vra astranomiese bedrae vir eenvoudige bord kos. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Catalina Cottage"Pragtige natuurskoon, maar die wind was onuithoudbaar vir 2 dae van ons kuier."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Harbour View"Very Rocky beaches not suitable for swimming, but the kids enjoyed catching and releasing little Rock fish."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"Paternoster is definitely a dream destination for my husband and I."
Witsand, Escape From Cape Town
Nautilus"We enjoyed the option of walking along the river or the sea!"
Witsand, Escape From Cape Town
Huis Zonder Naam"Very friendly place, great place to stay and was my second time there in 2 months, will be back again soon."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"Not much to see. However, central to travel to nearby places of interest. Napier is also somewhat interesting for an eating out point of view, as Bredasdorp lacks a bit in this."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Pragtige strande, lekker restaurante en markte."
"Pragtige ou dorp. Boomryk en amper-plaas. Ons het selfs die Taalmonument besoek wat ons laas besoek het met sy inhuldiging."
Montagu, Escape From Cape Town
La Chapelle"Ons is gek oor Montagu! Die vriendelike mense, al die besienswaardighede en dinge om te doen maak dit beslis 'n kuier werd. Die vars Karoolug en natuurskoon dra by tot 'n ervaring wat almal moet ervaar, selfs al is jy nie 'n Karoo mens nie. Montagu is beslis 'n juweel met baie om te bied. Mag die dorpie van krag tot krag gaan!"