Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Worcester, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"Worcester en omgewing, bied jou iets van alles. Jy kry die stad-atmosfeer binne 'n landelike omgewing en die mense is opreg vriendelik en jy voel dadelik welkom."
"The village itself is very picturesque. Unfortunately the only coffee shop was closed. Nature in the area is very diverse and worth exploring."
Greyton, Escape From Cape Town
Francolin Cottage"Elke straat in Greyton is besonders met die mooiste huise en tuine. Aangesien die woonbuurt stil is, is 'n wandeling in die strate soggens en saans 'n hoogtepunt om die platteland eerstehands te ervaar. 'n Netwerk van stap-, draf- en bergfietsroetes in en rondom Greyton, maak dit die ideale wegbreek vir buitelug-entoesiaste. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Paternoster is a really beautiful town. Beautiful views and restaurants."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Rawsonville is quite a small town and with the wine industry out of bounds right now, there was not much more but the OK food store, which we were forced to visit."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Marine 115"Great for fishing, long beach walks, beautiful pathways and quaint coffee shops."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Honeyrock Cottages"Lovely little town, not too far from Cape Town."
Montagu, Escape From Cape Town
Rainbow Glen Guest Cottages"Net jammer die plek is nie langs die see nie, anders sou ek onmiddellik eiendom daar gekoop het vir ons aftrede."
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Baie om te sien. Jammer vir Lockdown."
Elands Bay, Escape From Cape Town
The Berries"Elandsbaai is a hidden gem. The beach is awesome and unspoilt."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Dit is 'n baie rustige en intieme dorpie wat baie warm kan word, maar ek sal weer gaan net in die winter volgende keer."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fraaigelegen Farm"Ons was daar in lockdown 3 en die meeste van die wynplase was toe."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Crassula"There is a shortage of affordable Memorabilia gift shops."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Miss Lucy - 23 The Tides"A beautiful tranquil destination to simply relax."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Duifieklip"Sentrale ligging tussen aantal omringende bestemmings."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Mooinooientjie Beach Cottage"Die beste swemstrand met strand wat kilometers vêr strek, pragtige staproetes deur die natuurreservaat, en lekker visvangplek van die hawe af."
Hermanus, Escape From Cape Town
Anchor's Rest"Geniet die natuurskoon, rustigheid in Hermanus, asook al die winkels met kuns, boeke en dekor. Heelwat goeie eetplekke en koffiewinkels."