Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Squirrels Corner"’n Besoek aan Montagu is 'n moet - dit is een van die mooiste dorpies in die Klein Karoo. Die berge is asemrowend mooi en die varsheid van die omgewing het 'n kalmerende invloed op enige besoeker en inwoner."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Ons kan eintlik niks wegvat van Clanwilliam nie, want dis ’n warm plek en lekker vir swem."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Villa Vue"Lieflike rustige natuur, mooi gebied wat mens moet ondervind."
"Pragtige dorp met die mooiste see en berge. Die groot bome gee 'n besonderse atmosfeer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dune Ridge Main House"Most beautiful and peaceful getaway, but expect some wind."
McGregor, Escape From Cape Town
Karoo Cottage"Ons was al 'n paar keer in McGregor. Dit is net die regte dorp vir ons stadsmense om weg te kom van al die gejaag en net te onspan. Daar is genoeg restaurante om by te eet en die mense daar is ongelooflik vriendelik."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Heights Villa"Dit is 'n plek wat ek enige een sal aanraai om te gaan besoek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Brown Jug Accommodation"Hermanus bly een van my gusteling bestemmings."
Robertson, Escape From Cape Town
50 White"Pragtige dorpie. Ons het heerlik gekuier by Van Loveren wynplaas se restaurant Christina's onder hul lower groen bome. By Esona wynplaas het ons 'n unieke wy proe gehad in hul kelder. Ons het ook Birds Paradise besoek. Pragtige plek om jou kinders heen te vat. Four Cousins Restuarant op Robertson is 'n moet. Sal vir seker weer wil gaan kuier op Robertson."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Laaste Gift"Bettysbaai is pragtig, rustig en skoon! Oop see en nog baie on-ontwikkeld. Die swemstrand is mooi, parkering dalk net 'n bietjie min. Maar dis perfek!"
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Pragtige dorpie met hope karakter. Sal beslis weer besoek."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Enigeen is welkom en almal respekteer mekaar."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Heerlik om by die hotel buite te eet terwyl die see vir jou wink. Ook Vensterklip en Die Mosselpot bied heerlike kos en gasvrye diens."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Palms on Protea"Helder blou seewater waaruit jy nie sommer wil kom nie. Lekker dorp met goeie atmosfeer. L’Agullas wat net om die draai is, is ook baie besonders, maar Struisbaai se swemstrand en hawe vat die koek."