Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Jock's Cabin"It's a beautiful place, everything about it. Will see us again next year. "
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Zeezicht Apartments"Dis 'n pragtige, stil plekkie waar jy kan ontspan en rus, weg van die stad se rumoer."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Naby genoeg aan Kaap Agulhas om die nodige te bekom."
Lemoenkloof, Escape From Cape Town
Little Oak Garden Cottages"Lieflike, veilige omgewing teen die berg."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Betty's Retreat"Rustige en pragtige kusdorpie, ideal vir naweekwegbreek van die stad se lawaai. Net 10 minute se ry na Rooiels om die bekende Kaapse Berglyster te gaan soek."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Great outdoor attractions, cool shops and some great eateries. Greyton is an awesome little dorp."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"Swellendam is beslis 'n goeie vakansieplek vir gesinne, paartjies."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Fynbos Cottage"Awesome place. I would visit there all the time."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
O'Shaughnessy Cottage"As mens daarvan hou om weg te kom uit die stad en net rustig wil wees is dit die plek om te gaan."
Swellendam, Escape From Cape Town
Dolittle Cottages"'n Pragtige, veilige dorp met vriendelike mense, lekker eetplekke, pragtige geboue en bome, en 'n heerlike klimaat!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Holiday on Harrier"Die skoonheid en netheid van die dorp is baie opvallend en mense wat nog mekaar groet in die strate."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Carneddie Cottages"Ek sal enige tyd in Bredasdorp kom vakansie hou om weg te breek van die stad se gejaag. Die dorp oor die algemeen is skoon en netjies."
Franschhoek, Escape From Cape Town
1AA Wilhelminia Apartments"Breathtaking views surrounded with the vineyards, mountains and variety of restaurants, and boutiques. This place is definitely catering for the young and the old."
"Wonderlike dorpie en mal oor die plek, ons is van Pretoria en geniet altyd kuiertjies daar."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seeperdjie"Het verlief geraak op die klein, vriendelike dorpie!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Kiewiet"As said above, we enjoyed every moment of our time. Will definitely be come back."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Ons het so verlief geraak op Greyton, veral gedurende die werksweek. Die voëls, pragtige tuine, perde in die strate, vriendelike mense oral in die dorp, 'n verskeidenheid van restaurante en soveel staproetes in asemrowende natuurskoon."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Wonderful holiday destination that caters for all tastes."
Wellington, Escape From Cape Town
Monte Vidéo Guest House and Function Venue"Beautiful place to visit. Surrounding wine farms are lovely to visit and you can enjoy the amazing scenery."