Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15670 resensies.

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Dis 'n pragtige dorpie met mooi natuurskoon. Die misdaad is egter 'n probleem asook die straatverkopers."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

Rocherpan

"We have fallen in love with Dwarskersbos. Great and quiet destination."

Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad

BlueSky Arniston Boutique Guesthouse

"Great for a night or two, very safe and relaxing and so beautiful. Tourist friendly without being touristy. Might get a little boring after 3 days though."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

The Koppie - Accommodation

"Vriendelike gasvryheid deur die hele dorp. Skoon en pragtig. 'n Juweel."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Mythos

"Ek kry net die gevoel dis redelik onveilig - ons het geen insident gehad nie, maar die veiligheidsmaatreels van die huis het ons nogal ongemaklik laat voel."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Zeehuijs

"A very safe town overall."

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

Uitsig Guesthouse

"Naby Hugenote Kollege is 'n baie oulike bistro met heerlike atmosfeer."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Nothing But View

"Lekker plek om walvisse te sien uit jou woonstel."

Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Berard's Pringle Bay Beach House

"Die Bistro 365/Simply Coffee was 'n heerlike kuierplek. Die natuur is pragtig. Ons het ons kuier baie geniet."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Hermitage Huisies

"Pragtige dorpie met baie potensiaal."

Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad

4 Daneel Street

"People are exremely friendly and sociable. Good for a overnight and day visit."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

The Goose Nest

"Struisbaai lekker sentraal om die hele omgewing te gaan verken om te sien hoe mooi ons land is. Ons was baie opgewonde om Southermost Tip Monument te besoek. Dit is 'n moet as jy daar is."

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

Bloemendal Guest Cottage

"Baie sentraal, net 'n uur vanaf Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad. Dorp met baie om te doen, veilig en rustig."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

No17 on Mile16

"Rosemead Bakkery is plek wat moet besoek word indien jy jou op Yzerfontein bevind!"

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Breeze In

"L'Agulas en Struisbaai uitsonderlike vakansieplekke."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Sandbaai Country House

"Covid19 het die plek in 'n verlate dorp verander. Hoop ons kan vroeg volgende jaar na normaal terugkeer."

Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

De Villiers Country Lodge

"Pragtige pragtige klein dorpie, goeie rus vir die siel. Die mense wat jy ontmoet en dat hulle al die jare daar woon word aanbevelings gemaak waar toeriste die dorp kan verken. Ek het by die vol Theewaterskloofdam gaan sit, altyd van die dam gehoor wat nou vol is, maar 'n uitstekende belewenis om dit met my eie oë te sien. Dan om tuis te kom en jy ruik kos alles skoon en jy voel net tuis. Ek het ook vir 'n vrou gaan kuier op die dorp in 'n ander straat en wat ek daar beleef het was net so positief. Villiersdorp is nou wel 'n bitter oulike dorpie."

Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

"Very quiet and a more that pleasant testing golf course. Well worth the visit."

Blad
Blad 293 - Wys 8761 tot 8790
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang