Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
A103 Whale Cove"Net 'n lekker reis-afstand vanaf die Kaap, die kinders raak nie te gou moeg en verveeld nie. Dorpie is nog eg plattelands (wat ons baie waardeer het), en strate en sypaadjies skoon en netjies."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Quaint, tranquil with so so much to explore. Need to go back."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages"Riebeek-Kasteel is 'n pragtige dorpie wat jou bekoor van dat jy arriveer tot jy moet ry, en dan besef jy, jy wil nie hier weggaan nie. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Erika"The color of the ocean looks like a tropical Island. Lots of nice spots for coffee or any other eat outs. Beach walks, fishing (which is why we were there) and my husband enjoys mountain biking there too."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Breakaway Apartment and Overnight Room"Het nie baie eetplekke nie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"Such an idyllic place. Serene and hospital people."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Royal Albatros"Gansbaai is 'n baie oulike dorpie, lekker plek om te rus."
Witsand, Escape From Cape Town
@ The C right in front on the C"Witsand bly maar lekker. Mooi visgevang en lekker gekuier."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maartblom Gastehuis"Wonderful, safe, scenic, beautiful homes, friendly people."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Franschhoek moet deel wees van enige reisiger se reisplan!"
Robertson, Escape From Cape Town
Ballinderry, The Robertson Guest House"Pragtige dorp met baie om te doen en sien."
Struisbaai, Escape From Cape Town
12 on Golf"Ek dink aangesien dit die mees suidelikste dorp op die kontinent is moet die munisialiteit meer doen aan die paaie wat lei tot die besienswaardighede. Ek het my voertuig so jammer gekry toe ek op daai rowwe pad en daai klippe moes ry."
Velddrif, Escape From Cape Town
Riviera Hotel & Chalets"Dit is 'n stil, skoon vakansie dorpie met vriendelike mense. Dit is 'n lekker wegbreek van die staf se woelige lawaai. Baie veilige dorpie."
Velddrif, Escape From Cape Town
Fisherman's Rest"Velddrif se gasvryheid het ons nie teleurgestel nie!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Harbour House Hotel"Ons "love" Hermanus. Dit is my vrou se "go to" plek. Die munisipaliteit en die Sakekamer doen baie moeite om die dorpskern en die dorp self so aantreklik moontlik te maak. Baie deurgangetjies en hoekies en draaie met winkels van alleraard. Oorgenoeg verblyf om elke sak te pas."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Dit is voorwaardelik 'n plek vir toeriste. Fantasties."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Baie veilig en jy kan nog in die staat loop sonder om onveilig te voel en saans nog buite sit."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Lovely place. It was not our first visit and Riebeek-Kasteel will see us again in future."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 4"Klein en rustig, met baie karakter. Daar is nie veel om te doen nie, en dis seker die punt van so n dorpie. Daar is goeie selfoon sein, maar die veelvoudige padwerke het ons rustige terugry Kaap toe kuslangs bietjie bederf. Ons kla egter nie te veel oor paaie wat onderhou en herstel word nie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
A103 Whale Cove"Peace of mind, a nice drive out from the city life."
Hermanus, Escape From Cape Town
McFarlane Residence"Beautiful in any weather, so much to do and see!"
Wellington, Escape From Cape Town
Sauvignon Country Lodge"Wellington is 'n maklik bekombare dorp en goed geleë as jy ander dorpe in die omgewing ook wil besoek."