Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Eenuurkop Guest Farm"Baie oulike, netjiese dorpie, met 'n hele paar oulike restaurantjies."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
12 on Golf"Besonderse plek om te besoek met heelwat besienswaardighede."
Grabouw, Escape From Cape Town
J&P Cottages"Grabouw is ‘n klein local dorpie, maar baie vriendelik en redelik veilig. Lekker vir ‘n roadtrip stop om beide die wyn, walvis kus en Bettiesbaai se pikkewyne te sien."
Velddrif, Escape From Cape Town
Riviera Hotel & Chalets"Die stillte was 'n lafenis vir 'n moeë siel. Die uitsig oor die dam onverbeterlik."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Baie goeie eetplekke, maar antieke winkels stel teleur."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Outdoor Arena"Fantastic place with wonderful holiday accommodations outside of Outdoor Arena."
Arniston, Escape From Cape Town
Dyers House"Pragtige plek en een van die beste in die land beslis. "
Klapmuts, Escape From Cape Town
Groendraai Accommodation"Careful where you book, the places post pictures and when you arrive are not what it is. We got stranded but then found Groendraai."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Ons was net by die Wildebraam Berry Estate - sal met 'n volgende besoek die wyer omgewing verken."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Misty Dawn"This small development is ideally located on St. Helena Bay with easy access to all shopping, dining and services, yet quiet and peaceful."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"Sentraal geleë om al die omliggende besienswaardighede te besoek."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Outdoor Arena"Dis is rustig en daar is só baie dinge om te doen en te sien! "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Die eerste keer wat ons by die dam bly, was verrassend aangenaam."
Worcester, Escape From Cape Town
Suites on 74"Pragtige dorp en so mooi skoon. Die mense is so vriendelik en almal knoop 'n geselsie met jou aan in die winkels. Ek sal graag weer Worcester besoek in die toekoms."
Langebaan, Escape From Cape Town
Tropico House Guest Rooms"Langebaan is een van die beste vakansie-toeristebestemmings. Pragtig, skoon en veilig."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Waterblom in Pringle"Baie oulike plekkie. Dit is stil en rustig. Die winkels is klein tog kry mens die heerlikste gebak! Die plaaslike dokter was vriendelik en baie behulpsaam met uitstekende mediese advies sonder om 'n fooi te vra. Honde moet egter versigtig wees vir water in die lagoon, my honde het altwee maagprobleme ondervind. Die veearts op Kleinmond was ons redding. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
See-wende Hemel"Lieflike dorpie met baie karakter en pragtige strande."