Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Bied waarde vir geld, lekker rustig, vriendelike mense en omgewing."
Sandbaai , Escape From Cape Town
30 Branderdraai"Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Grace's Getaway"Perfek vir wegbreek vakansietyd. Dis nie té besig nie, lekker om net te ontspan. Uitsigte is asemrowend. Beslis nuwe gunsteling vakansiedorp."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Hotel"Sal Paternoster aanbeveel as toeristebestemming."
Kliprug, Escape From Cape Town
Just Rest"Really gorgeous. On the safety side did not feel unsafe at all just have to be aware as petty theft is a possibility if doors and windows are left open."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seeperdjie"If you are looking to relax, this is the place to be!"
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Tortoise Trail Lodge"Lovely peaceful and tranquil, just what we needed."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Walter's Place"Tradisionele rustige kusdorpie. Naby genoeg aan Stilbaai vir die wat meer aksie wil he."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Kwaaibaai View"Dit is 'n uitstekende bestemming via 'n familie met klein kinders. Dit sal nog meer gesog raak indien daar 'n paar goeie bergfiets roetes uitgelê word."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Effens afgeleë, maar die natuurskoon maak op."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Crest 70"Ongelooflik uitgebrei. Heerlike plek om weg te breek van die gejaag van die samelewing. Baie dankie!"
Kleinbaai, Escape From Cape Town
White Shark Lodge"Ons het net 1 van die 4 nagte daar geslaap en toe uitgeklok en by Great White Shark Accommodation gaan inklok vir 3 nagte. Hulle was puik!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
Seagull Apartment"Rustige, ontspannende plekkie wat baie veilig is."
Paternoster, Escape From Cape Town
Das Loft"We stayed in St. Helena for 20 days before staying in Paternoster and enjoyed the more relaxed pace on the north side of the peninsula more than the more frenetic pace in Paternoster. The beach at Paternoster, though, is definitely superior to any beach going north until Dwarkersbos. Great for sufing, sail boarding, kayaking, beach runs and walks and birding."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
After8 Bed and Breakfast"Awesome place. Would definitely visit again."
Paternoster, Escape From Cape Town
Die Veldmuis"The beaches are sublime. We loved the long, peaceful Langstrand for a morning stroll and a dip with a pod of dusky dolphins, and the afternoon business of the fishing boats coming in with their catch. A lonely seal entertained us one morning diving for fish close to the rocks at the Mosselbank divide. There was a huge pod of whales frolicking just outside the bay at Tietiesbaai shooting multiple waterspouts up into the sky in some kind of orchestrated sequence, reminiscent of those fountains that dance up from the ground. We were lucky to see one or two jumping as well before the light faded. One negative about the town was that, as a vegetarian, the famous gastronomy was sorely lacking! We managed to find a very dry chickpea curry at one restaurant, followed by pizza, pizza, more pizza, and finally, a veg curry which tasted like a lamb curry with the lamb taken out! Fresh vegetables and salads would be a pleasant option."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Living Water"'n Stukkie juweel van 'n dorpie aan die Weskus. Ongerep met die mooiste sonsondergange. Sentraal geleë en naby aan omliggende dorpe en groot stede. 'n Kusdorpie en vakansiebestemming wat enigeen se hart sal steel."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Campsite"Klein dorpie, baie warm, nie veel winkels om van te kies nie, enigste opsie is maar Spar, verkies Clanwilliam, maar Citrusdal is nader om te ry. Dorp baie besig gedurende oggende. "
Grabouw, Escape From Cape Town
Villa Eike"Gaan doen die 4x4 roete deur die berge met 4Venture, dis fantasties! "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Campsite"Citrusdal het minder toeriste-besienswaardighede. Min winkels net 'n Spar en Pep. Ons verkies Clanwilliam. Baie meer eetplekke en selfs 'n winkelsentrum vir jou inkopies."
Grabouw, Escape From Cape Town
Aloe and Agapanthus Cottages"Daar is verskriklik baie om te doen met al die wynplase in die omgewing - lekker naby aan Kaapstad baie ander plekke."
Britannica Heights, Escape From Cape Town
Die Skilpadjie"Asemrowende uitsig en het baie veilig gevoel."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Quest Bed and Breakfast"Very save, we could have walks to shopping mall. Also did the MyCity bus route to Sea Point."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Sal dit definitief aanbeveel vir vakansieverblyf."