Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Karoo - Boutique Hotel"Oulike dorp met heelwat om te sien en te ervaar. Sal Diesel 'n Cream aanbeveel vir lekker kos, beste milkshakes en vars vrugtesappe. "
"Everything is extremely far and spaced out. You have to travel for miles to reach any shops or restaurants. You cannot move around on foot. A car is definitely needed and the Ubers are very scarce. One can hardly find one. Overall Paarl is a very beautiful place."
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Pragtigste bestemming aan die Weskus."
Citrusdal, Escape From Cape Town
The Old Village"Beplan om ten minste 10 dae te kom kuier daar is soveel om in die area te doen, Citrusdal is pragtig."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Sea La Vie"Nie vir mense wat 'n stad-omgewing soek met baie dinge om te doen nie. Jacobsbaai is stil en die natuurskoon asemrowend. Perfek vir boeklees, stap, draf en na die see kyk. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is prentjiemooi met veilige swemplek in die beskutte baaie. "
Port Owen, Escape From Cape Town
Heron's Haven"There is not much to do if you don't have a boat. There are fish in the river, you just have to persist and throw everything at them including your hat."
Piketberg, Escape From Cape Town
@ 1926"Beautiful town. We are cyclists and the cycling around there is amazing!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Klein Uitkyk"Dis sentraal in die Overberg met baie buitemuurse aktiwiteite."
Langebaan, Escape From Cape Town
4Winde"Weskus bly tops met al die agt dorpies in 'n radius van 50 km, Langebaan, Saldanha, Jacobsbaai, Vredenburg, Paternoster, St Helena Bay, Velddrif, Dwarskersbos. Nêrens kry jy so pakket nie."
Caledon, Escape From Cape Town
Athenian Villa"Baie stil dorpie en nie veel om te doen nie. Lekker vir net 'n rustige wegbreek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Nothing But View"Baie besig oor Desember Kersseisoen, bespreek vooraf plek as jy iets wil bywoon. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
21 on Bakoond"Pragtige natuurskoon en baie om te doen in die omgewing."
Darling, Escape From Cape Town
Darling Lodge Guest House"Close to Cape Town and so much to offer, strong small town vibe. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
The Plot - West Coast Style Glamping & Accommodation, Jacobsbaai"Die natuurskoon is lieflik en die dorp is nog 'n bietjie stiller as die meer ontwikkelde plekke aan die Weskus."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"Great travel destination for the whole family, close to the coastal towns."
Darling, Escape From Cape Town
Disa Lodge"Wonderful place to go for a weekend break, people are very friendly, we visited 1910 The Old Forge Restaurant and the service was great and the food was beyond our expectations, also the music not too loud, will return sometime in the future. The museum was nice to visit and it is clean and well laid out; found a photograph of an ex WW2 Soldier who was killed in action in 1946 with the same surname as us."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersbospark 14"Jy sal nooit spyt wees nie. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Stil dorp, egte Weskus-dorp, mooi uitsig, lifelike mense, aangename atmosfeer. Sal die plek baie beslis aanbeveel."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Pearly Stay"Pragtige, skoon strand. Vir die siele wat 'n rustige vakansie en werklik 'n wegbreek van die stad se gejaag soek. "
Hopefield, Escape From Cape Town
The Blacksmith's Cottage"Kan beslis Hopefield as bestemming aanbeveel. Dis ry-afstand van so baie spesiale plekke op die Weskus en op die manier belief mens meer as net een ondervinding. Die mense is fantasties en baie vriendelik. Die eetplekkies is uitstekend. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"Ons het met vensters oop geslaap en ons het veilig gevoel ook met ons bakkie wat buite staan. Strand mooi oop en skoon en heerlik vir lang stappe selfs vrou-alleen. Nooit onveilig gevoel nie."