Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Goblin's Creek"Dis 'n mooi plek, ek sal net nie weer na Goblins Creek toe gaan nie."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Op Eie Houtjie"Enigste nadeel is dat daar nie regtig winkels is nie en groot inkopies moet by Stilbaai gedoen word. Die plek is baie skoon en veilig."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Wow! What an amazing place to visit. Beautiful wine and fruit farms and very friendly people. We were impressed with one particular wine farm and the beautiful garden of Van Loveren."
McGregor, Escape From Cape Town
Plum Tree Cottage"Great destination for young and old. We frequent on a regular basis because of family and friends who live here, but The Courtyard and their live entertainment bring us back every month - a growing institution for music lovers. "
Buffeljagsrivier, Escape From Cape Town
A Log Home At Buffalo Creek"A beautiful area. Would have loved easier access to the river. "
Paternoster, Escape From Cape Town
A'la Mossel 1"Paternoster is 'n unieke vissersdorpie met 'n uitsonderlike karakter en is heerlik om te voet te verken. Daar is nie nog so 'n lekker stapstrand soos Paternoster sin nie. Vir kilometers is dit net jy en die uitgestrekte wit sand en see, wat 'n fees! Die winkeltjies en restaurante bied iets vir elke smaak en die mense van Paternoster is baie vriendelik en lewer oral baie goeie diens."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Tumble-in"Wonderlike stilte en rustigheid. Pragtige natuurskoon en lieflike strand area."
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Lieflike veilige area naby aan Universiteit, Spar en restaurante."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekke By Die See"Die mooiste sonsondergang en pragtige strand."
Franskraal, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Franskraal het 'n lang oop strand (met en sonder rotse) met 'n paadjie wat al langs die see loop. Dis rustig en skoon en 'n lafenis vir die siel. "
Jongensfontein, Escape From Cape Town
SeeBries"Mal oor Jongensfontein, eerste keer daar, maar gaan vir seker nog baie daar kuier! "
"Uitstekende restaurant, interessante area om te besoek en dagreise vanaf te doen na verskeie gedeeltes in die boland."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Jubel n Juig Self-Catering"Dis 'n wonderlike, rustige bestemming waar mens baie lekker kan ontspan in die natuur weg van al die daaglikse gejaag."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Duifieklip"Baie rustig maar, daar is genoeg om te doen in die gebied as mens wil besig bly. Ons het net die uitsig en die strand geniet!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Simply awesome service and facilities in a beautiful area."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Dit is 'n gegoede deel met lieflike huise en tuine naby die berg. Dit lyk of sekuriteit nie 'n probleem is nie. Sal moeilik wees om daar te bly sonder vervoer, tensy 'n mens 'n kranige stapper is!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
61 Lutie Katz"Great beach town - with a lovely holiday atmosphere. It is very close to Cape Town which makes it a very attractive holiday destination. "
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Dit is vir my die pragtigste dorpie met die gevoel van Clarens. Die eetplekkie was wonderlik met die heerlikste atmosfeer en kaggelvuur."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Glipsie By Die See"Baie lekker rustige plekkie met groot winkel. Dorpe naby waarna mens kan uitry."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Buckhouse Elegant Village Apartment"Vreeslik warm in die somer, wow."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Bastmolen Holiday Flat"It's a great holiday destination for socialites. Young people will enjoy the buzz since the University is at the centre of it all. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekke By Die See"Mense is baie vriendelik en ons sommer welkom laat voel, baie stil plekkie."
Rawsonville, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"Subjektiewe kommentaar, een maal 'n Goudini-afstammeling, sal jy altyd teruggaan en tans staan ons verwonderd oor die toerisme -bedryf wat so floreer. Wonderlik."