Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Blu Whale Cottage"Many facilities are available which is convenient. Roadworks on Hermanus - Stanford Road must be carefully negotiated."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"Van die paaie in Clanwilliam is 'n nagmerrie om te ry. Voel kompleet of ons 'n grondpad gery het toe ons Spar toe is. Parkering by Spar op 'n Sondag is 'n issue. Is toe mall toe na Pick 'n Pay wat rustiger was wat verkeer en parkering betref. Enigste outdoor restaurant wat die Sondag oop was wat die hondjie kon akkommodeer was vol."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bydidam Resort"Piekenierskloof pas was taamlik hoog en scary vir my, maar vir meeste sal dit 'n belewenis wees."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"Dis 'n lekker rustige plek. Sal eendag graag daar wil gaan bly."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"Oulike dorpie met interessante ou huise, mooi kuslyn en goeie restaurante."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Portmanteau Villa"Baie lekker en rustige bestemming, veral die nabyheid van Agulhas."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Listening Wind Self-catering"Betty's Bay is 'n pragtige dorp. Net 'n versoek om die slaggate te herstel in die paaie."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Quay West"Tranquil, friendly people, Velddrif is perfect if you want peace and quiet."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Basterskloof"Botrivier het baie om te bied: wynproe, uiteet, fietsry en stap. Hermanus en Caledon ook naby."
"Witsand is stil en rustig en as jy van visvang hou, die ideale plekkie om 'n paar dae te kuier."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seahorse Inn"Tot my verbasing dat so baie inwoners so min weet van al sy lekker inslaapplekkies en so goedkoop. St. Helenabaai was my die mees vreedsame, veilige plek sover."
"The railway market is a must visit, just check opening times. My preferred farmstall is The Orchard where we had a very nice breakfast and took away some really good tarts and cookies. Their wors is excellent too."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Die prentjiemooi omgewing begroet jou as jy vanaf die berg padlangs afkom op die R62. Beslis 'n oulike dorp om meer as 1 aand te besoek. Country Pumpkin bedien net sulke heerlike ontbyte!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Klipmossel"Love die plekkie met sy klein winkeltjies en lekker restaurante en die mense is almal vriendelik. Dis regtig 'n heaven met sy mooi huisies en strand."