Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Port Owen, Escape From Cape Town
Harbour Lights"Peaceful place, time stands still and the local people are very friendly making the destination a lovely place to explore."
Simondium, Escape From Cape Town
Waterside on Le Bonheur"Baie om te sien en te doen. Te min tyd gehad, moes meer dae daar gewees het."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Seesig Chalets"Wonderlike vakansiedorp, sal dit enige tyd aanbeveel."
Caledon, Escape From Cape Town
Town and Country"Just what you would expect from country life. Serene and peaceful. "
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Zeezicht Apartments"Vriendelike dorpie met alles wat jy nodig het. "
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Klein dorpie met verskriklik baie eetplekke. Uitstekende vleis met lekker biltong. Dis stil. Mense is gaaf en vriendelik. Misdaad is relatief laag. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Nothing But View"Die Hemel en Aarde Wynroete is fantasties en die moeite werd!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Kommetjie"Dit is voorwaar die beste plek om vir 'n wegbreek weg te kom."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Jubel n Juig Self-Catering"My favourite beach on the entire West Coast."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hemel and Aarde Village Accommodation"Hermanus is my geboortedorp. Bly my eerste keuse vir vakansie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandhaus"Paternoster is 'n wonderlike dorpie en 'n plek waar mens altyd wil terug gaan - dis net die veiligheid van jou voertuig en die konstante seker maak oor vensters wat moet toe wat mens verskriklik af sit en pla. "
"Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek. "
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
The Stables Cottages"Perhaps up grade on TV as well as DStv channels."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
139 Dassen"Baie netjiese dorp. Het baie lekker geëet by Meeurots restaurant asook by Yzer Brew. "
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Vir Gautengers is die omgewing natuurlik onbeskryflik mooi. Die area is baie skoon en netjies en ons het nooit onveilig gevoel nie."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Nelheim"Vredenburg is lekker sentraal geleë met die nodige geriewe om 'n selfsorgvakansie gemaklik te maak. Sentraal ten opsigte van die omliggende dorpe en strande. Daar is egter nie baie besienswaardighede in die dorp self nie. Netjiese dorp."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Beachway on Golden Mile"Gerieflik naby die see. Stil omgewing."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Ons hou baie van Witsand en sal graag wil teruggaan vir 'n langer tydperk."
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Sal Montagu graag weer wil besoek om verder te verken."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Beach Villa"Melkbosstrand is vir my en my gesin die ideale bestemming vir vakansies en selfs net 'n kort wegbreek. Mooi strand en bietjie weg van die stede se lawaai en geraas. Rus vir mens se siel. Lekker restaurante en vriendelike mense. "