Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"Dit is 'n baie lekker plek om by te wees. Dit is voorwaar 'n rykmansdorp. Die eetplekkies is ook baie gerieflik. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"I love the town, been there a few times. Just an awesome place. "
Breedekloof, Escape From Cape Town
Kliphout @ Platbos Log Cabins"If views and stunning settings and wine tasting and food is what you are looking for then you will be in the right place. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
House 22 Tulbagh Road"Tulbagh is goed vir 'n rustige wegbreek. Daar is nie baie om te doen nie maar dit is presies wat sommige mense verkies. Daar is redelik baie wynplase in die omgewing vir wynproe en ook baie restaurante en kunsgalerye in die dorp."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Mooi en rustig, salig. Mens kan lekker afskakel en net die rustigheid geniet."
Paternoster, Escape From Cape Town
Phoenix 2"We travel to Paternoster once a year. It's one of our favourite spots to visit. We will keep on returning!"
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Skilderagtige omgewing."
De Kelders, Escape From Cape Town
A103 Whale Cove"We always return to De Kelders. A perfect small town to get away from the hustle and bustle of city life."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
SeaBreak Cottage"Sleeping village out of season. Great beach. Beach small and crowded in season. Can be very windy for long periods. Problem with baboons and the rubbish removal system is a schlep."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Roosenwijn Guest House"Stellenbosch het soveel om te bied van kultuur, natuur tot lekker eet en drink. Beter om die dorp te voet te verken so laat jou kar by die gastehuis, want parkering is skraps. Buite dorp is hoogtepunte Dylan Lewis se beeldhouwerk tuin. Delaire Grass, Babylonstoren, Tokara, Peter Falke, Waterford, bied elkeen 'n unieke ervaring. Probeer ook die Grand Ladies soos Meerlust en Kanonkop. "
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Was verras oor hoe baie goeie wynkelders in so 'n kompakte area is. Ons het heerlik gekuier, wyn en olywe geproe. Die bootrit by Viljoensdrif is 'n moet! "
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
High Season Farm Luxury Cottages & Venue"Die natuurskoon is asemrowend! Alles is gerieflik geleë. Vir seker 'n plek om weer te besoek!"
Paternoster, Escape From Cape Town
A'la Mossel 1"Paternoster is 'n baie mooi vissersdorpie met wit huisies en vissersbootjies oral in die tuine."
Noree Valley, Escape From Cape Town
Orange Grove Wouterspan Lodge"Beautiful walking trails, indigenous bulbs, waterfalls and an incredible peace and quiet. Stunning area. "
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Mooi ou Kaapse dorp, sal wil weer 'n naweek daar spandeer."