Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Lieflike dorp. Twee baie aangename nuwe restaurante. Jammer om te verneem die Weskusplek het toegemaak. Lieflike dorp om net te gaan stap!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
'Die Rotse' Host House"Oulike plek met gematigde klimaat. Net reg vir die binnelanders wat kus toe wil kom!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Iza in Kleinmond"Met ontvangs het ons onmiddellik tuis gevoel die area is baie veilig en huis is baie netjies ons sal enige tyd na dieselfde huistoe gaan. Julle is tops."
"Ja. Die Bovlei-area is nogal iets om te sien, die uitsig is pragtig tussen al die berge en daar is baie om te doen, veral vir wyn liefhebbers. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Gousblom 6"Dis 'n rustige Weskusdorpie met onbeperkte stap en swem strande, afgerond met die pragtigste sonsondergange denkbaar."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Buitehof Kelder"Die parkering by die Spar-sentrum is net 'n probleem anders is dit 'n baie lekker plek."
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Rus 'n Bietjie"'n Moet op 'n besoek aan die Kaap. Besonder mooi. Uniek. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B"The sea, lagoon, wind sports, nice eateries and the upgraded roads make Langebaan one of the nicest places to visit."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Skulpdraai"Saldanha is 'n wonderlike plek, net een iets wat nog kort is 'n winkelsentrum."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"Dit is 'n baie lekker plek om by te wees. Dit is voorwaar 'n rykmansdorp. Die eetplekkies is ook baie gerieflik. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreamcatcher Mint"I love the town, been there a few times. Just an awesome place. "
Breedekloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Kliphout @ Platbos Log Cabins"If views and stunning settings and wine tasting and food is what you are looking for then you will be in the right place. "
"Tulbagh is goed vir 'n rustige wegbreek. Daar is nie baie om te doen nie maar dit is presies wat sommige mense verkies. Daar is redelik baie wynplase in die omgewing vir wynproe en ook baie restaurante en kunsgalerye in die dorp."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Mooi en rustig, salig. Mens kan lekker afskakel en net die rustigheid geniet."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"We travel to Paternoster once a year. It's one of our favourite spots to visit. We will keep on returning!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Skilderagtige omgewing."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
A103 Whale Cove"We always return to De Kelders. A perfect small town to get away from the hustle and bustle of city life."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SeaBreak Cottage"Sleeping village out of season. Great beach. Beach small and crowded in season. Can be very windy for long periods. Problem with baboons and the rubbish removal system is a schlep."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosenwijn Guest House"Stellenbosch het soveel om te bied van kultuur, natuur tot lekker eet en drink. Beter om die dorp te voet te verken so laat jou kar by die gastehuis, want parkering is skraps. Buite dorp is hoogtepunte Dylan Lewis se beeldhouwerk tuin. Delaire Grass, Babylonstoren, Tokara, Peter Falke, Waterford, bied elkeen 'n unieke ervaring. Probeer ook die Grand Ladies soos Meerlust en Kanonkop. "