Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Groendraai Accommodation"Daar is baie te sien en te doen in die omgewing vir 'n kort vakansietjie. Ons het veral Giraffe House, Butterfly World en Spice Route geniet."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Living Water"Baie lekker ligging naby aan Kaapstad, maar ver genoeg vir 'n wegbreek!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"'n Pragtige, netjiese dorp met baie lekker restaurante soos Lula's!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Clanwilliam is 'n baie lekker plek om daar of in die omgewing weg te breek vir die naweek. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Sandbaai het sy voordele. Naby winkels en petrolstasie. Veilige omgewing. Goeie verblyf as jy wil kom vir die Walvisfees."
"Wonderful dining and shopping and lovely coffee shops but would like to spend more time next time doing some hiking."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie"Geen verkeer, lekker eetplekke, lekker strande, mooiste eenvormig gekleurde huisies!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"A nice place to escape the city life. "
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Norfolkden Strandhuis"Great and quiet part of Hermanus. Not walking distance from the centre of town."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Arcangeli Wines"My gesin beveel "The Shuntin Shed" aan vir middagete."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The WildCard"Brittannia Bay is a peaceful and safe place. Will plan holiday there again."
"Restaurant waar ons geëet het 22 Church Str uitstekend. Mense van Montagu baie vriendelik. Het Niel van Niel se Huiswinkel ontmoet was baie baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om my Engelssprekende familie by te staan. Baie dankie."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Castillo"Riebeek Kasteel is 'n pragtige dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer. Baie lekker restaurante."
"'n Pragtige dorpie en het ons heerlik by die Ole Tavern Restaurant geëet. "
"Die dorpie is bekoorlike en die strate met huisies baie besonders. Ons sal beslis weer daar aandoen in die toekoms!"