Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bloublasie Struisbaai"Altyd 'n gunsteling met 'n verskeidenheid van see, strand, klip, natuur en vars lug."
Langebaan, Escape From Cape Town
Croeso Guest House"There is not much to do, which is great. Holidays should be about doing less."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Ons kon oral loop en daar is baie restaurante om uit te kies. Ook lekker gekuier by die mark Saterdagoggend."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
De Volkshuijs"Pragtig en veilig met baie om te doen en te sien. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Baie dankie vir 'n rustige en besondere mooi naweek!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Pragtige plek, weer was net nie plesierig nie."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Kleinmond is the perfect weekend getaway - such a quaint town with all the amenities you need - supermarket, bakery and close to the bustle of Hermanus. "
Bo Dalsig, Escape From Cape Town
Cats and Lemons"Uitstekende ligging, binne loopafstand van die middedorp en die kampus. Mooi uitsig oor die vallei. Rustige buurt."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lewens-Essens B&B on C"Hierdie skilderagtige vissersdorpie het baie te bied vir diegene wat graag rondkyk, lekker kuier en heerlike seekos wil eet. Daar is genoeg restaurante wat uitgebreide spyskaarte aanbied en die disse is vars en mooi voorgesit. Die uitsig oor die see is van die mooiste langs die Weskus en die gasvryheid van die mense is eg en hartlik. Die strandjies is netjies en skoon en meestal maklik bereikbaar. Vanuit Yzerfontein kan vele ander interessante dorpe besoek word, en in blomtyd is dit die beste plek om te wees. Vir 'n rustige verblyf is Yzerfontein die regte plek om mens se batterye weer te laai en die kop weer skoon te kry. Yzerfontein is 'n moet vir enigeen wat die Weskus wil verken!"
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"What a lovely little town. Will definitely return!"
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"Pragtige dorp met so baie om te doen en te sien."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hotel"Mooi dorpie, maar die mense maak dit nog mooier. Was ons eerste besoek, maar beslis nie die laaste nie."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Tulbagh is 'n baie mooi dorpie met baie oulike plekke om te besoek, maar nie baie opsies vir mense met peuters nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Weens die droogte sal ek voorstel dat daar 'n emmer in die stort gesit word om water op te vang terwyl die geiser warm word. Die geiser vat nogal lank om op te warm."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Heights Villa"Dis was 'n lekker veillige plek. Die kinders het hulle omtrent geniet."
Langebaan, Escape From Cape Town
Croeso Guest House"Langebaan as dorp vertoon baie netjies en skoon. Daar kan egter meer gedoen word om alle strate duidelik van straatname te voorsien. Ons moes 'n paar keer navraag doen omtrent die roete wat ons moes volg om by ons bestemming te kom. Aangesien ek hardhorend is, maak ek nie van GPS gebruik nie, en moet ek basies my instink volg om ons bestemming te kon kry."