Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Manor"Pragtige kusdorpie met pragtige strand, see en uitstekende restaurante. Beveel aan dat julle buite seisoen daar kuier. "
Britannica Heights, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"A great stop to get away from it all but not much there if you need to be entertained."
"Dit is baie netjies en mooi. Ons het nie baie tyd hier spandeer nie, maar het die tydjie geniet."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Ons het die Kreeffees bygewoon, 'n heerlike ervaring! Paternoster is goed geleë om die omgewing te verken."
Arniston, Escape From Cape Town
Dyers House"Arniston is beeldskoon en die perfekte plek om te gaan rus en weer jou siel te vind. Daar is soveel geskiedenis in die dorpie. September was inderdaad die perfekte tyd om walvisse te sien. Ons het meer as ses in net een oggend gesien. Die grot is 'n moet sien en baie spesiaal."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Nie veel aan Barrydale nie, nie eens 'n apteek op die dorp nie!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"'n Plek waarheen ek altyd weer sal terugkeer. Beeldskone strande met 'n rustige atmosfeer."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Baie aangenaam, net die strande is 'n bietjie vol van die kelp maar aangenaam verras net die laaste dag 'n baie slegte ruik van die visfabriek ondervind."
Hoog-En-Droog, Escape From Cape Town
110 Main, Paarl"Sentraal geleë, baie goeie, veilige buurt. Ek kan dit aanbeveel."
Montagu, Escape From Cape Town
Goedemoed Country House"Die art deco Montagu hotel is 'n besoek werd. Ons het 'n heerlike ete in ouwêreldse sjarme geniet, met rustige agtergrondmusiek wat op die vleuelklavier gespeel word."
Franskraal, Escape From Cape Town
Laatlam93"Lekker ver weg van 'n besige lewe en lekker naby die benodigdhede."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Karsrivier Gastehuis"Het Nampo skou bygewoon. Boerdery-uitstallings was uitstekend."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Wonderlike uitsig oor die see en veld, stil en rustig. Baie wandelpaadjies langs die see."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Amazing Modern Beach House"Dis 'n lieflike klein dorpie waar 'n mens net wil rus en ontspan!"
Still Bay West, Escape From Cape Town
Ankergooi"Vriendelike mense, stil, rustige en veilige dorp met baie om te doen."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Ongelooglike skoon plek en laat jou baie veilig voel. Sal vir seker die mooi kusdorpie besoek. Kos vir jou siel."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Camelot Cottages"Dit is 'n heerlike plek en ons was geseënd met die veldblomme wat nog geblom het."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Daisy Cottage"Oulike dorpie met organiese rooibosteefabriek waar jy video kan sien en teeproe en koop. Eetplekke maak bietjie vroeg toe en net 2 of 3 geskenkewinkels en mall."