Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Pragtige dorpie, vir seker die moeite werd om te sien!"
Malmesbury, Escape From Cape Town
Rust en Vrede"Malmesbury is die hoofstad van die Swartland, waar meeste van die land se koring verbou word asook kanola. So dis nie 'n tipiese toeriste dorp nie, maar landbou dorp. Maar dis pragtig in Augustus/September, die kanola blomme in volle blom, agter lê die berge met sneeu pieke, as jy gelukkig is. Alle winkels hier, van Pick 'n Pay, Checkers, Spar tot Woolworths Foods by die Engen."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Albatros @ Stilbaai"Always a special place for me and safety is great."
Franschhoek, Escape From Cape Town
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas"Juweel van die Wes-Kaap."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Mooiste, mooiste omgewing! Jy hoef niks te doen as om net te ry en om jou te kyk nie! Pragtig!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Driftwood Self-Catering Home"Yzerfontein is one of the most beautiful little towns along the West Coast. Also probably the cleanest and best maintained."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Diesel & crème was 'n baie interesante eetplek om te besoek!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Annabaan"Pragtige natuurskoon, veilig om te swem of om aan ander aktiwiteite deel te neem soos om te stap of kano's te huur. Interessante winkeltjies en restaurantjies. Veral die moeite werd om in die blommeseisoen die Weskus Nasionale Park te besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Oppi See"Binneseisoen baie besig. Gelukkig kan ons buite seisoen heerlik kuier daar."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Ons was nie regtig daar tydens ons besoek nie. Maar dis 'n mooi dorpie met 'n pragtige uitsig oor die Slanghoekvallei."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Moreson Manor"Pragtige, unieke dorpie met baie karakter en lieflike uitsigte."
Worcester, Escape From Cape Town
De Bergen"Heerlike aandete geëet by Fowlers en die beste koffie gedrink by Cafe Hugo. Baie lekker Parkrun."
Witsand, Escape From Cape Town
Seehuisie"Ons het by verskeie restaurante geëet, maar hulle kos is werklik pateties. Geen oesters en vars vis beskikbaar nie, terwyl Witsand veronderstel is om daarvoor bekend te wees. So, as jy op Witsand gaan kuier, neem vir jou lekker vars vis, oesters en mossels saam uit die Kaap en vergeet van die restaurante."
Worcester, Escape From Cape Town
Geluk on Vergenoegd Farm"Heerlike croissants by Daily Bread in die middedorp. Goeie diens ook!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Whale Tale Villa"Baie rustige deel van die kus. Nou-en-dan kry jy die reuk van die visfabriek (hang af hoe die wind waai), maar dit is geen probleem. Sal self in die omgewing wil bly."
Swellendam, Escape From Cape Town
Fonteinskloof Farm"Beautiful town with the mountains around it and found everything we needed in shops and more."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Noorkapperlaan Self-catering"Pragtige plek, so naby aan Stilbaai en naby aan die N2."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Fisherman's Cottage"Nice and quite great little west coast town."