Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Very friendly people, great eating places and service is absolutely on point."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Waterblom in Pringle"Dis effe baie te stil daar, daar gaan nie veel aan nie, asook nie in die dorpie nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Happy Feet"Die mooiste kusdorpie. Ek sal vir seker weer daar gaan kuier!"
Redelinghuys, Escape From Cape Town
Affi Plaas"Redelinghuys itself, though very beautiful and rustic, is very secluded and does not have the basic shopping centres and banking facilities that are necessary in modern day life and may therefore not be central and convenient enough for some tourists. It suited us well as we had to be in Elands Bay and Redelinghuys and we had a tranquil get away in the process."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"Gaan eet beslis ontbyt by Nancy se Teekamer! En dalk ook 'n middagete. Die beste bobotie wat ek nog ooit geëet het. En die diens is vriendelik en puik. Doen die moeite om die Pakhuispas te ry in die rigting van Calvinia en stop gerus by Travellars Rest vir 'n koppie koffie. Clanwilliam is 'n oulike klein dorpie met vriendelike mense."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Egte Weskus-gasvryheid in hierdie dorpie met soveel karakter."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Na-uurse vermaak is maar skraps. Daarom sal 'n TV in die kamer verwelkom word."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Citrus-Inn Unit 1"Die 2018 blommeskou in die Blommekerk was iets besonders."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fraaigelegen Farm"Dis die moeite werd om Tulbagh en die vallei te besoek. Pragtige omgewing en heerlike wyn."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Agulhas itself is wonderful. We did the long walk and visited the lighthouse. We had a very nice fish meal in the local restaurant and bought and sent postcards from the local supermarket. Spotted wales as well! We will be back to Agulhas."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Baie mooi omgewing so in die Swartland. Genoeg winkels om selfs die stedelinge tevrede te stel."
McGregor, Escape From Cape Town
Fossil Hills Stone Cottage"Lekker plek, maar nie 'n 5 ster hotel nie, maar dit is nie hoekom jy McGregor toe kom nie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Ons het die blommeskou gaan besigtig en dit was asemrowend!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Lekker eetplekke en 'n klomp plekke naby, soos Tittiesbaai ens. Die Weskus Nationale Park is ook nie ver nie. Langebaan, Saldanhabaai ens. is almal plekke wat mens binne een dag kan besoek. "
Darling, Escape From Cape Town
Elly's Place"Baie om te doen. Begin by die informasie kantoor wat ook die museum huisves."
Piketberg, Escape From Cape Town
The Views Guesthouse"Pragtige dorp teen die berg en omgewing was lieflik groen. Skoon dorp."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Ons het nie geweet Kerkstraat is so vol interessante plekkies nie. Parkeer jou kar en stap die dorp plat, die locals is vriendelik. Die gemeenskapsgroentetuin is 'n baie oulike projek waarvandaan die gastehuise ens. vars groente aankoop. Baie goeie idee!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Ons kon nie swem nie. Die water was te koud!"
Myburgh Park, Escape From Cape Town
Marianne's Self-Catering Flat"Ons het Mariaan in kennis gestel dat die beddens in die tweede kamer baie sagte matrasse gehad het en ook dat in 1 'n duik was, wat sleg kan wees vir sommige mense wat probleme het met hulle rug, soos my ma. Ek hoop dat daai terugvoering van waarde vir haar is vir die toekoms."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Clanwilliam is 'n heerlike dorp om vir al tydens die blomme seisoen te besoek. Heerlike klein winkels en ander besoekwaardige juweeltjies is oral te kry. Die blommeskou se uitstalling was ongelooflik en 'n moet vir blommekykers voor hulle verder reis. Dit gee jou 'n baie goeie idee waar om vir blomme te gaan soek. Lekker tee- en koffiewinkels en wonderlike eetplekke. Goeie waarde vir geld."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Parternoster is 'n klein juweel. Ons was net jammer dat ons op 'n Sondag daar was, want alles was toe! Die omgewing is egter wonderlik met baie lekker plekkies om te besoek. Panty Bar op Parternoster is 'n moet. "