Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Die Boord, Escape From Cape Town
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"My tyd in Die Boord was net te kort om alles te kon sien, maar ek sal dit aanbeveel aan ander."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Villa Anna Katarina"'n Mens dwaal vinnig deur die paar besienswaardighede van die sentrale deel van die dorp. 'n Mens moet dan uitwyk na die wynplase en 'n keuse maak waar om oor 'n middagete te kuier. Ons verkies 'n rustige atmosfeer, dus sal ons altyd lekker in Riebeek Kasteel kuier. Die rustigheid en vriendelike inwoners is 'n trekpleister. Ons gastehuis, Anna Katarina, was 'n uitstekende keuse. Daar is genoeg verblyf om van te kies asook baie restaurante. Die vallei is asemrowend mooi. Waar word 'n mens nog wakker gemaak deur die gekraai van 'n haan? Ons het dit baie geniet. Ek sal dit aanbeveel."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Great place for a short getaway and close enough to Riebeek Kasteel."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Peaceful, sleepy hollow in the beauty of nature, for a relaxing break."
Agulhas, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Veilige plek met baie besienswaardighede in die omgewing."
Paternoster, Escape From Cape Town
Malmok"Die plek self is baie mooi en rustig. Ons het geen probleme ondervind, mense was vriendelik en behulpsaam. Ek was wel 'n bietjie ongemaklik omdat smouse kort-kort my rustigheid onderbreek het, maar andersins was die plek self baie ontspannend. Daar was ook 'n huisinbraak by ons bure wat my omtrent afgeskrik het."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Rawsonville Guest House"Pragtige, stil, skoon dorp waar alles wat jy nodig het op Worcester te kry is. Naby aan 'n aantal goeie wynplase en interessante eetplekke."
Britannica Heights, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"Rustig en net reg om weg te breek van die besige stadslewe af."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Citrus-Inn Unit 1"Die dorpie is so mooi skoon en instandehouding kan 'n mens duidelik sien. Vriendelike mense oral om. Die natuurskoon is asemrowend al was dit droog. Ek sal vir seker weer daarheen gaan."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"Pragtige dorpie - 'n moet op enige bucket list."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Bergrosie"Dis 'n aangename en pragtige plek na my 25 jaar se terugkeer na Stilbaai."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Duifieklip"Die visfabriek het 'n onaangename reuk verskaf, ons hoop van harte dat dit net tydelik was. "
De Kelders, Escape From Cape Town
Whalescape"Great destination. Popular but not overcrowded. People friendly."
Darling, Escape From Cape Town
Elly's Place"Darling is 'n rustige dorpie met lekker eet- en kuierplekke."
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Ronda-View"Ek was nog altyd 'n baie groot liefhebber van Montagu en was al bitter baie daar vir oornag akkomodasie of vakansie. My laaste 2 ergvarings was dus dat ek die "locals" baie onvriendelik vind. Ek bly self op 'n klein dorp en hier groet almal mekaar en dit was voorheen die gevoel wat ek op Montagu gekry het, maar laaste twee besoeke was dit nie die geval. "
Langebaan, Escape From Cape Town
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Phenomenal growth in the area since my last visit. Activities are varied and there is something for everyone."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Swellendam is a very quaint town with lots of history and easy access off and on the N2 or R60. Definitely worth visiting. We will be back."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Ons is verlief op hierdie pragtige dorpie en omgewing. Die buffeljagsdam net buite Swellendam is prentjiemooi - a hidden gem for boat and nature lovers."
Worcester, Escape From Cape Town
Palm la Vie"Ek was geskok om te sien dat daar amper geen kuierplek was, 2 pubs wat na middag oopmaak."
Porterville, Escape From Cape Town
Excelsior Guest Farm and Venue"Very quaint town, we did not spend too much time in town as we had everything at the farm."
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"Baie mooi! Baie lekker restaurant by die hotel. Vriendelike mense!"
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Beach House Britannia Bay"We did not really explore to much so not sure if there is much to do. "
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Nie veel om te doen nie, behalwe as jy 'n hengelaar is. Ver van naaste dorp. Pragtige natuurskoon en veilig plek vir wandelings."