Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
"Dit is baie besig en mense ry soos mal goed. Besigheidsbesoek is okay, vakansie, nee wat."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riviera Hotel & Chalets"Sou meer wou weet waar om te kan gaan ontbyt eet."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Worcester is seker die skoonste dorp wat ek al ooit besoek het. Mense is besonders vriendelik en gasvry. Ek het my hart daar verloor en sal more trek as ek kan."
"Pragtige klein rustige dorpie. Die lighuis was ons die hoogte punt van ons vakansie daar."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Bietou"Oulike dorp waar ons kleintyd vakansie gehou het. Besig oor die naweke en vakansiedae wat seker nie in almal se smaak sal wees nie."
"Heerlik by die markie rondgeloop, 'n bier-proe gedoen, die droë vrugte winkel besoek, muskadel daar geproe en die aand by Mimosa Inn gaan "fine dine"."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Nessie"Dis 'n lekker Weskus dorpie. Baie mooi uitsigte vir foto's neem. Mooi kayak geleenthede vir vroegoggend."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fijnbos Manor"Die Porter tuin 'n moet om te besoek , aanbeveel deur Phabion by Fijnbos Lodge en Spa."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaalvoet Apartments"Dit was ons eerste besoek ooit aan Yzerfontein, 'n heerlike rustige dorpie met soveel genot."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Goeie ligging as jy 'n motor het."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Lovely place, very chilled, most shops and businesses closed on a Saturday afternoon."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Outdoor Arena"Vriendelike mense. Baie lekker geëet by T-junction. Die dorp is net baie klein. Daar's genoeg om jou 'n dag besig te hou maar daarna sal jy na n ander dorp moet ry."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Picture perfect, with unique, hidden gems along the way."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Apollo Selfsorg"Pragtige vakansiedorp. Ander naby geleë plekkies word gou bereik. Groot winkelsentrum wat inkopies vergemaklik."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Baie mooi dorpie teen 'n pragtige kus. Baie vriendelike en aangename inwoners. Tennis-, rolbaan- en jukskeibane. Baie baby aan ander kusdorpies."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford Hills Estate"Pragtige skoon dorpie met vriendelike inwoners en lekker kos."