Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16534 resensies.
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Baie netjies en alles wat jy nodig het kan jy daar kry."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cockleshell Beach House"Hierdie plek is soos geen ander. Die rustigheid wat hier heers is ongelooflik en so goed vir jou siel. Dis veilig, ongerep en pragtig."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Ons eerste keer en baie aangenaam verras."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Milkwood Cottage"Uitstekende vakansie-oord, skoon strande en genoegsame en uitstekende sekuriteit. Voel baie veilig daar en sal beslis weer kom uitspan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Enige tyd sal ek dit voorstel as 'n vakansiebestemming."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon Motel"Sal enige tyd weer daarnatoe terugkeer. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Aandete by die Karoo Art Hotel was een van die hoogtepunte. Ons sal dit definitief aanbeveel. Het meer tyd nodig gehad by die boekwinkel."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"Kan dalk meer adverteer op Facebook waar die meeste mense vandag goed en plekke soek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Castle 1"Dis so pragtige dorpie en ons was al 'n paar keer daar. Dis net jammer van die misdaad wat nou so kop uitsteek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
EngelZicht Self-catering Villa"We absolutely love Yzerfontein and the people are so friendly."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergendal Guesthouse"Pragtige omgewing en dorp wat baie goed geleë is om omliggende dorpe of stede te besoek. Die kettingwinkels voldoen aan al die behoeftes en is die Kelkiewyn Resturant hoogs aanbeveel vir etes. Personeel van besighede deurgaans vriendelik en professioneel. Na 'n besige dag, bied Villiersdorp vir jou die rustigheid om uit te rus en die volgende dag verfris aan te pak."
"As jy met jou hondekinders reis, is hierdie die perfekte bestemming vir jou."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Siblings Guesthouse"We were visiting family, so didn't have a lot of time to see the sights, but I found Heidelberg to be a delightful gem!"