Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Brandwacht self is 'n woonbuurt van Stellenbosch. Dit is 'n goeie toeristebestemming vir die omgewing."
"Die skoonste dorp wat ek nog in my lewe gesien het en al die mense is so hulpvaardig en vriendelik."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Roos Maryn"Rustigheid en vriendelike mense is beslis hier te vind."
Robertson, Escape From Cape Town
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Ons het ons eie wyntoer deur die omgewing gehou, oral wyn geproe en aangekoop by die wynkelders, heerlike Chardonnay en Sauvignon Blanc ontdek, ons het oral vriendelike diens en gasvrye mense ervaar, Robertson het pragtige, groen tuine by hul toeriste-bestemmings, en oral is 'n heerlike ontspanne en gesellige atmosfeer!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
By Oude Tol Farm Bougain Villa"Quaint little town with lots to see."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Amazing, peaceful and definitely a place to visit if you need to relax away from the hustle and bustle of everyday life. "
Montagu, Escape From Cape Town
Airlies Historical Guesthouse"Baie om te eet, maar min om te doen tensy mens verder ry. Alles maak te vroeg toe. "
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Dorp het so baie winkels en eetplekke en al die klein vissers dorpies is so naby aan mekaar geleë. 'n Absolute fantastiese plek vir almal wat by die see wil ontspan. "
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Pomegranate Homestead"Dit sal lekker wees om 'n swemplek naby te hê vir die warm somermaande. "
Witsand, Escape From Cape Town
Beachcomber Holiday Apartments"Rus vir die siel en lekker visvang geleenthede."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Eerste besoek aan die Weskusdorpie. Dit is 'n pragtige plek!"
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Leben Seehuisie"Jongensfontein is 'n pragtige skoon en netjiese dorp wat jou alles bied, die mense is vriendelik waar jy ookal gaan. Die see en strand is naby, stap geleentheid, stilte en om te gaan visvang is geen probleem nie, fietsry of draf is toegangklik. Jongensfontein het 'n lang geskiedenis wat ons opgelees het in 'n boek by Leben Seehuisie, voorwaar iets besonders. ons hoop nie die dorp gaan te veel uitbrei nie!"
Worcester, Escape From Cape Town
Damas"A quaint place to rest if travelling long distance. Lots of places to explore and visit if you have the time. Sufficient information about things to do and historical places and spaces to explore. Beautiful scenery and friendly people. "
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Pragtige dorp met vriendelike mense. Ons sal weer gaan kuier."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Bovlei Guest Farm"Clanwilliam is 'n pragtige dorpie tussen die mooiste berge en met baie vriendelike mense."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Mens moet onthou om jou stapskoene in te pak vir al die heerlike berg paadjies. Jammer dat David Kuiers se gallery toe was."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"A beautiful location for a visit or holiday."
Still Bay West, Escape From Cape Town
See-Struis"Daar is net een toegang tot die dorp. Die verkeer is `n probleem in vakansietye, maar dis heerlik by ons akkommodasie gewees."
Swellendam, Escape From Cape Town
Schoone Oordt Country House"It’s a beautiful historical town and the mountain range is phenomenal."
Witsand, Escape From Cape Town
Lawaaiwater"Klein vakansieplekkie, ideaal vir mense wat watersport, natuur of visvang geniet. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Tulbagh is a beautiful location, small and quaint. It is worth staying outside of Tulbagh main streets as trucks roar up and down braking with their airbrakes that sounds loud at night. Manley Wine Lodge and Tulbagh Hotel both serve very good food in their restaurants. Oakhurst Olives do a fantastic olive tasting and at Twee Jonge Gezellen the wine/MCC tastings are upstairs on a lovely sunny terrace where you could sit for hours looking at the beautiful scenery. Spar has a wide range of fresh food if you are doing the self-catering option, or want lunchtime snacks. You really need a good couple of days to go to all the attractions that surround Tulbagh. Will have to pay another visit to see what we missed."