Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Struis"Daar is net een toegang tot die dorp. Die verkeer is `n probleem in vakansietye, maar dis heerlik by ons akkommodasie gewees."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Schoone Oordt Country House"It’s a beautiful historical town and the mountain range is phenomenal."
"Tulbagh is a beautiful location, small and quaint. It is worth staying outside of Tulbagh main streets as trucks roar up and down braking with their airbrakes that sounds loud at night. Manley Wine Lodge and Tulbagh Hotel both serve very good food in their restaurants. Oakhurst Olives do a fantastic olive tasting and at Twee Jonge Gezellen the wine/MCC tastings are upstairs on a lovely sunny terrace where you could sit for hours looking at the beautiful scenery. Spar has a wide range of fresh food if you are doing the self-catering option, or want lunchtime snacks. You really need a good couple of days to go to all the attractions that surround Tulbagh. Will have to pay another visit to see what we missed."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper Self Catering Units"Asemrowende natuurskoon en vriendelike mense!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Robertson Boutique Backpackers"Dorpie met baie vriendelike gesindheid. Wil weer kom kuier. "
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Nice town, if you need to get braai meat their sausage is really tasty."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"Rustige atmosfeer en gerieflik naby Gansbaai vir nodige aankope. Ideale bestemming vir stadsjapies wat wil wegkom van die stad se gewoel en lawaai. Sal definitief weer besoek."
"Witsand is 'n asemrowende mooi plek! 'n Juweel langs die kus. Pili Pili restaurant kan beslis aanbeveel word, hulle diens is puik en die kos heerlik! Hierdie dorpie sien my beslis elke jaar vir vakansie."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Hou al vir baie jare vakansie in Langebaan. Gaan daarheen om baie vars vis te eet. Beste tye laat Februarie en Maart."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Klokkiebosch"As jy rus vir die siel wil he dan is Jacobsbaai die regte bestemming. Jacobsbaai is n pragtige klein dorpie met grondpaaie. Dit is goed geleë, naby aan Paternoster en Langebaan."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fagans"Kommentaar positief en aangename omgewing vir ontspanning."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"Pragtige dorpie. Vriendelike mense en heerlike kos. Klomp kunsgalerye en lekker rond krap winkels. Voel soos 'n klein Griekeland met al die wit huisies! Ons sal verseker weer soontoe gaan!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Net jammer van die eetplekke en winkels maak eers van Woensdae oop en eers 9 uur, dis al klagte."
"Pragtige, netjiese geskiedkundige dorpie, goeie wyne beskikbaar, rustige atmosfeer."
"Daar is soveel interessante, uiteenlopende plekke om te besoek. Ook maklik bereikbaar."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 1"Paternoster is 'n pragtige rustige dorpie met vriendelike mense en lekker vis ek sal beslis mense aanraai om hierdie dorpie te besoek vir 'n wegbreek uit die stad."