Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15742 reviews.
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Vir seker nie vir mense wat wil fliek en malls besoek nie. Rustige stilte en vrede! "
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Staandakkie Guest Cottage"Platteland. Skoon en netjies waar ons was. Oulike inkopie sentrums."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Dit is beslis die beste bewaarde geheim in die Wes-Kaap. Dankie tog ons het dit ontdek. Ons sal beslis weer terugkeer na Church Hills en Riebeek Wes/Kasteel. Ek kan verstaan waarom kunstenaars dol is oor hierdie stukkie aarde. Selfs in hierdie droogte waarin ons gewikkel is, is dit 'n stukkie hemel hier op aarde."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Camelot Cottages"Het Thali Thali terdeë geniet en Boesman Restaurant 'n besliste aanbeveling."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Genoeg om jou vir 'n naweek besig te hou."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Sal graag die dorp en omgewing beter wil leer ken. Hy is groter as wat ek gedink het."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
12 on Golf"Pragtige netjiese plek en die strand by Struisbaai is lieflik."
Worcester, Escape From Cape Town
Summerhill Guest Farm"Worcester is cute little with a interesting history. "
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Barrydale Hotel beslis plek waar jy moet gaan eet. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Courchevel Cottages"Baie mooi dorp met baie restuarante en winkels."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Vriendelike mense. Mooi omgewing."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Ons eerste besoek hier en met geen vooropgestelde verwagtings. Vir ons was aangenaam."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Vir my persoonlik die mooiste dorpie. Rustigheid van dorpie en uitsig by see sal my altyd bybly."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Yzerfontein is die lekkerste dorp aan die Weskus om bietjie weg te kom van al die lawaai in die stad. Salig en pragtig. Die mense in Yzerfontein is ongelooflik vriendelik en bedagsaam en daar is 'n paar eetplekkies met die lekkerste kos. Wat jou vakansie na Yzerfontein ook lekker maak, is dat as jy wil rond toer is die ander mooi dorpies aan die Weskus net 'n entjie weg, jy kan Paternoster toe vir die dag, Jacobsbaai, Darling om net 'n paar te noem. Dis die see- en bos-ervaring saam, wat meer wil mens dan nou hê!"
"Loved the atmosphere and hospitality spirit of the people and places in Paarl."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Seesig Chalets"Skoon en netjiese dorp. Ek het waardering vir die munispaliteit en die mense van Jongensfontein wat moeite doen om hulle dorp netjies en skoon te hou. Die dorp lyk ook nie 'moeg' nie."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"Fantastic choice of restaurants and so welcoming. Beautiful reserve and picnic area at the river."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"Fantastic choice of restaurants and so welcoming. Beautiful reserve and picnic area at the river."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"The fruits are deliciously affordable at the local Spar!"
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Buitewyke van Robertson en wynplase pragtig. Sal dit weer besoek. Robertson self - ek glo nie."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Die Eike (opposite Goudini) makes the best pizza we have ever tasted. "
Montagu, Escape From Cape Town
Glen Eden Farm Guest Cottages"We loved the market in town, so nice and neat and organised! The tractor ride at Capedry fruit through the farm is a must see before you go to the shop. It gives you an idea how the fruit are dried. A lot of different products to buy! Taste amazingly fantastic!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Villa 2"Langebaan bied alles wat 'n mens in 'n vakansie soek. Ons het gholf gespeel en ek kan die Gary Player signature gholfbaan aanbeveel vir enige gholfer."