Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Villiersdorp, Escape From Cape Town
De Villiers Country Lodge"'n Boeregemeenskap met baie vriendelikheid."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Die eetplekke maak vroeg toe en dit is duur. Die see is maklik bereikbaar."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Klein plekkie, maar die natuurtonele en staproetes in die omgewing maak dit die moeite werd."
Hermanus, Escape From Cape Town
Harbour House Hotel"Nie so gelukkig met eetplekke rondom die hotelle nie, want nie almal wil oorprys word nie en die toeriste kan wiskunde doen. Byvoorbeeld: dieselfde kettingrestaurant in die Kaap is 75% goedkoper. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Koekemakranka"Mens kuier so lekker op Jacobsbaai dat jy hom eintlik nie met ander wil deel nie. Pragtig, rustig en veilig."
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Kyki-C"Vir seker die plek om by weg te breek uit die stad se geraas en gejaag. Die perfekte ligging en onbeskryflike vakansie."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seagulls Seasong"Baie lekker vakansieplek en vir gesinne. Altyd lekker om daar te kuier."
McGregor, Escape From Cape Town
The Cottage at Wild Almond"MacGregor vineyards for very good value for money wines. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seagulls Seasong"Ek love Struisbaai. Ek voel gerus dat my kids met hul fietse rondry en rondstap. Die winkels se ure tydens Desember is van vroeg tot laat, wat baie nice is."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Dis een van die warmste plekke wat ons nog ooit besoek het, maar 'n oulike dorpie."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fraaigelegen Farm"Bietjie verwaarloosde dorpie, maar met 'n baie lekker hotel wat 'n uitstekende restaurant het."
Malmesbury, Escape From Cape Town
Dassenheuwel Farm Stay"Ons is mal oor die Malmesbury-omgewing. Dis altyd lekker om soontoe toe gaan. Die mense is altyd vriendelik en verwelkomend."