Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Rustige klein dorpie. Almal vriendelik en pragtige see dorpie."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Kate's Country Kitchen Accommodation"I chose Bredasdorp specifically as a stay over place as I am writing travel blogs and posting photographs on social media relating to each place travelled. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Speelhuis Collection"Langebaan is absolutely lovely, one of my favourite destinations."
Worcester, Escape From Cape Town
Bergland Accommodation"Daar is nie veel om te doen nie, maar kan Fowlers Grill vir seker aanbeveel as eetplek en die Mountain Mill Mall het fliek en eetplekke en genoeg winkels as jy wil uitkom en iets nodig het."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"I come to Malmesbury for business. I have always found the people to be super friendly and helpful."
Barrydale, Escape From Cape Town
Wildflower Cottage"Beslis die moeite werd om die dorpie te besoek en daar te oornag."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Perfect for individuals who are looking for a peaceful getaway from city life. Also, close to surrounding Langebaan, Paternoster. Weskus Mall conveniently a 5 min drive away. Hidden treasure."
Kleinmond, Escape From Cape Town
'Die Rotse' Host House"Uitstekende drop. See en wandel stunning. Sal weer Kleinmond besoek."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Seesig Chalets"Pragtige dorpie wat naby genoeg aan Stilbaai is om gou-gou die nodigste te kan gaan koop as jy iets nodig het. Veilig vir kinders en hul bied ook aktiwiteite vir die tieners aan. Sal definitief weer daarheen gaan."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Sandbaai is 'n lieflike dorp naby Hermanus met al die winkels binne bereik. Die mense is vriendelik en ons het ons vakansie werklik geniet. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Lemberg Wine Estate"Besoekers aan Tulbagh moet kennis dra daarvan dat goeie winkels op Tulbagh maar skraps is."
Robertson, Escape From Cape Town
Die Kraaltjie"Baie om te doen, dis 'n pragtige dorpie en omliggende plase."
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"Dit is 'n pragtige dorp en baie om te besoek."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Ukholo Lodge"Dis baie besig in die dorp, veral op 'n Saterdagoggend."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Duifieklip"Alle kos en drinkgoed is by Spar beskikbaar 1 km vanaf Duifieklip "
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Lieflike dorpie met pragtige strand en baie om te doen. Restaurante ook puik."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Happy Feet"Baie veilige dorpie en 'n lieflike strand. Ook oulike restaurante en koffiewinkels."