Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Saldanha, Escape From Cape Town
12 on Beach"Baie rustige dorpie vir 'n stadsjapie, maar 'n goeie rusplek weg van stad se gewoel."
Suiderstrand, Escape From Cape Town
The Southern Beach House"Quaint and perfect if you are looking to get away from the city hustle. Very peaceful."
Langebaan, Escape From Cape Town
Tropico House Guest Rooms"Was een van ons beste vakansies. Sal enige tyd weer besoek."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Good place for people that love country life."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seesig"Dis baie besig in Desember! Maar dit was nog steeds 'n baie rustige deel van ons vakansie."
Suurbraak, Escape From Cape Town
Ernadoon se Plek"Suurbraak is een van daai skaars Suid-Afrikaanse dorpies waar jy alleen kan stap na sonsondergang en veilig wees. So lekker! Dit is sowaar 'n versteekte paradys."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"Genoeg om te sien en doen as jy bereid is om bietjie te ry."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Mountain Manor"Dis pragtig vir 'n oornagplek, maar daar is niks meer om te doen as om net die stilte te geniet nie en dit kan dalk uitdagend wees met tieners. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Salt Water House"Nothing much to do. We had to go to Langebaan en Saldanha Bay for entertainment."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Bergen Guesthouse"Die mense is wonderlik en die plek is vol geskiedenis."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Vriendelike inwoners. Visvang paradys. Pragtige omgewing. Oulike winkeltjies. "
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Small town but lovely to visit. Boubourn Street and four cousins certainly exceed expectations."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Groendraai Accommodation"Klapmuts is lekker sentraal geleë, maar is ver genoeg van die stad af dat n mens weg is van die geraas en gejaag. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbosstrand Selfsorg"Family friendly, beautiful and a little bit windy ;)"
"Daar is 'n uitstekende mikro-bierbrouery, "Bergrivier", wat ek altyd graag besoek. Die Paarl raak net baie besig en die Mall pas net glad nie in nie, maar ek vermy dit maar net. Die Taalmonument is altyd 'n plesier om te besoek en ek beveel dit sterk vir almal aan."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Ons is deur 'n vriendin rondgewys. Het nie van al die oulike plekke geweet nie. Heerlike kase, wyn, kos, walvisse kyk. Sal beslis weer na Gansbaai gaan. "
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Klapmuts is huis vir 'n hele klompie top wynplase, pragtig."