Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Shelley Point TF22"Pragtige plek, maar nie plek vir n groep mense wat net wil sit en kuier en ontspan nie, want geraas sal daar wees. "
Velddrif, Escape From Cape Town
Netan-El Self-catering"Velddrif en Laaiplek is van my lieflingplekke met die lekkerste seekosse denkbaar. Lekker eetplekkies en ook naby Paternoster, St Helenebaai, Langebaan, Saldanah, ens. Baie om te doen. Great bestemming!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"Struisbaai is al baie jare lank 'n gewilde naweek- en vakansiebestemming vir ons en ons hoop om eendag daar te kan aftree."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Dit is 'n rustige en netjiese dorp en redelik sentraal. Ek sal dit weer besoek. "
Big Bay, Escape From Cape Town
Seaside Village L11"Wat kan 'n mens sê, dis altyd lekker in die Kaap!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"What a lovely cosy, beautiful and clean town with wonderful friendly people that are always willing to make your stay in Paternoster a pleasant and memorable one."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"Jacobsbaai is a very beautiful and peaceful place to unwind and relax. A breakaway from the hectic day to day rush and chaos."
Arniston, Escape From Cape Town
16 on Main"Dis stil buite seisoen - moenie naglewe verwag nie, maar dis naby genoeg vir 'n heerlike dagrit na L'Agulhas."
Die Boord, Escape From Cape Town
Absolute Bosch Guest House"'n Heerlike stil omgewing dog naby die woelige dorp."
De Kelders, Escape From Cape Town
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"'n Goeie restaurant in De Kelders sal 'n groot aanwins wees."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Die omgewing is pragtig. Die houtpaadjie na die punt is veral gerieflik."
Montagu, Escape From Cape Town
Badensfontein"Op die oomblik met die verbeterings aan die paaie - chaoties. "
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Aire del Mar Guesthouse"Redelik sentraal, naby Hermanus en Stanford."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"As jy van rustigheid en stilte hou, veral buite seisoen, is Witsand die plek. Heerlik stil om lekker te kan ontspan. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Kliphuis on Kleinfontein Farm"We wish we had more time to spend in the picturesque town of Tulbagh. We'll definitely make our next stay longer so we can walk through the town and enjoy the village more."
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Karoo - Boutique Hotel"Baie oulike dorp, maar die restaurante in Barrydale maak almal vroeg toe - so 4 uur die middag, so sorg dat jy betyds daar kom, anders moet jy na die naaste dorp (Swellendam of Montagu) ry vir aandete."