Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4Winde"'n Pragtige en rustige plekkie en alles is maklik om by uit te kom."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Bella Casa"Ek is bang dat die karakter van Langebaan ondermyn sal word deur industrieë. Dit is 'n juweel wat bewaar en beskerm moet word."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Heerlike uiteetplekke! Oulike winkeltjies. Gaan weer kom!"
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
River & Sea"It was really nice to be there but we didn't stay long enough to form an opinion."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
Erf 473 Fisherhaven"We think Fishethaven is nearby Hermanus and other places. It is a lovely place to stay."
Swartland, Ontsnap Uit Kaapstad
Berghoff Erica Cottage"Ons het nie vreeslik rondgery nie, maar op die berg was dit stunning."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"An extremely large Spar in town, very impressive!"
"The views and accessibility to shops, banks, etc. is very convenient. Perfectly located."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"Een van die mooiste kusdorpies in Suid-Afrika! Kies goeie 'n gastehuis vir verblyf!"
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Hamlet Country Lodge"Nie veel om te doen nie. Ons het spesifiek vriende gaan besoek. Wel pragtige deel van ons mooi land met wonderlike bergpasse en rots formasies! "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Middeldam Farm House"Oulike winkeltjies, lekker koffieplekkies, pragtige ou wonings en al die groot supermarkte wat nodig is."
"Pragtige dorp met oulike winkeltjies en lekker kuierhoekies. Maak nie saak hoe 'n mens se reisplanne lyk nie, dit moet 'n stop vir 'n nag of vier in Montagu insluit."
"Paarl is 'n pragtige dorp in 'n asemrowende omgewing. Daar is baie om te doen, ons was te kort daar!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Blessings Self-catering"It's 5 stars if you want to spend your holidays relaxing i.e to escape from stress. It's also nice if you like the beach. It's safe for children, which is nice, as they can do whatever they want to do."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinhutte Self-catering Apartments"Beslis 'n moet kuierplek en ek sal dit enige tyd weer besoek. Uitstekende verblyf en kostes is billik. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Die ligging is mooi in terme van staproetes, maar in die dorp self is nie veel om te doen nie."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Plottie"Mooiste bestemming wat ek nog gesien het in die Wes-Kaap!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Eenuurkop Guest Farm"Tyd moet gemaak word om Swellendam te besoek, dis rustig met baie besienswaardighede."