Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Waves Boutique Hotel"Hermanus glo ek spreek vir homself, dis ooglopend aan die voorkoms van die area. "
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Damhuis"Rawsonville is goed geleë om omliggende wynplase te besoek. Die dorp self het nie regtig veel om te sien nie."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Eendracht Hotel"Ek sal weer en weer terugkom, ons beplan alweer ons volgende wegbreek."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
La Rochelle"Mooi dorpie en nogal baie om te besoek in die omgewing."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paella"Kreef verkopers is baie opdringerig, en laat jou soms ongemaklik voel. Maar as dit jou nie pla nie, is dit heel lekker."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Kroon"Ons hou regtig baie van Jocobsbaai en spandeer ten minste 1 naweek elke jaar daar. Sien uit na volgende jaar!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"'n Pragtige asemrowende plek. Die winkeltjies het sulke pragtige goedjies. Wat my opgeval het, is hoe mooi skoon die hele dorp is. "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cyara"Bettiessbaai is asemrowend mooi. Ons het die uitstappie na die pikkewyne baie geniet. Sal verseker weer 'n draai in Bettiessbaai gaan maak."
"Dit 'n baie mooi, rustige en veilige omgewing wat vir 'n natuurliefhebber, wat van 'n landelike uitsig in 'n luukse gastehuis hou, besonder van waarde is. "
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"L'Agulhas is 'n pragtige dorpie waar die 2de oudste vuurtoring steeds sy lig laat skyn. Die dorpie het 'n baie gesellige koffiewinkel, Suidpunt Potpourri, waar die mooiste items vir jou huis gekoop kan word. Die natuur lewer geleentheid vir fietsry en stap op die mees Suidelike punt van Afrika."
"Love Montagu - the mountains people - just everything. The road works are a bit of a pain but once completed will be great."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Leben Seehuisie"Hier voel dit asof die natuur nog 'n kans gegun word om 'n bestaan te maak."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
A'la Mossel 1"Ek sal elke keer teruggaan, sal nooit uitgekuier raak in die pragtige rustige seedorpie nie. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Gaan gereeld Hermanus toe, een naweek elke twee maande, maar bly by vriende in Voëlklip en kry nie kans om dorp te verken nie .Sal definitief weer by Windsor gaan bly."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Die strande is baie netjies en tussen die wonings. Die sekuriteit is ook vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis my vriende aanbeveel."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Mosselberg on Grotto Beach"Pragtige dorpie met baie om te doen - 'n moet sien in SA!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Oulike klein dorpie met veel om te doen in die vallei."