Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Pragtige dorpie met gasvrye inwoners. Sal volgende keer langer tyd daar wil spandeer."
Agulhas, Escape From Cape Town
Agulhas Ocean House"Agulhas is 'n pragtige, rustige dorp en het gawe mense."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bayview 104"Sal beslis weer daar gaan kuier en tyd deurbring. Pragtige omgewing en natuurskoon."
Rawsonville, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"Rawsonville is 'n pragtige omgewing en absoluut ideaal vir 'n wegbreek naweek of selfs langer tydperk."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"Besoek die wynplase en maak verseker 'n draai by die Saronsberg Teater en Things I Love in die dorp."
Langebaan, Escape From Cape Town
Seeduiker"We thoroughly enjoyed our brief stay in Langebaan. There were road works which led to a great deal of confusion but once complete the good roads will enhance the area. The scenery and of course the flowers are magnificent and Langebaan is nice and central. Good dining available and everything a traveller could wish for."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bayview Apartment 303"Die kombinasie van see, walvisse, berge, top-restaurante en wynplase sorg vir 'n baie spesiale ervaring. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Genoeg om te doen en sien in die omliggende omgewing."
Paternoster, Escape From Cape Town
Jongnooientjiesfontein"Lieflike bestemming en omliggende omgewing."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Lady Red"Ons het die Murludi Hiking Trail gaan doen. Ons het die volle 10 km gestap. Dit was baie meer uitdagend as wat ons gedink het dit gaan wees, maar definitief die moeite werd! Die uitsig was ongelooflik! Ons het ontbyt geëet by Things I love en ons het baie lekker geëet! Ons kan nie wag om weer Tulbagh toe te gaan nie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Die dorpie Clanwilliam is verwaarloos en die paaie is sleg."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Onse Baai"Daar is baie min om te doen in Britannia Baai, maar as jy 'n boot het, is dit net die plek om te gaan."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Die aantrekking van Citrusdal as toeristebestemming is opgesluit in die pragtige omgewing. Ons sal graag weer die gebied wil verken."
Franskraal, Escape From Cape Town
Leegle"Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Yzerfontein is 'n pragtige dorpie met vriendelike inwoners!"
Stanford, Escape From Cape Town
Overberg Gems - The Little Farmhouse"Die hele area skep 'n gevoel van rustigheid, tyd staan stil."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Pragtige dorpie met nodigste winkels. Moenie te veel uitbrei nie. Hou van hoe dit tans is."
Paternoster, Escape From Cape Town
Alamapstieks"Ek is baie lief vir Paternoster. Wens ek kon meer dikwels soontoe gaan gaan!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Beautiful town with plenty restaurants and things to do and see. Lovely beach!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Mooi plek, mooi strand. Hou van die wit huise."