Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Daar is geen apteek in Barrydale nie."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosstrand Bed and Breakfast"Pragtige plekkie teen die see en heerlike stappies strand toe!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Goblin's Inn"Die strand is rustig en veilig maar nie skoon nie. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Paternoster is die perfekte bestemming vir 'n vakansie waar mens wil afskakel en net relax."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Linge Longa"Worcester needs to invest in kids activities, there is just not enough for kids to do."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Agulhas Guest House"Sal graag eendag in jul mooi, skoon dorp wil kom aftree."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Heights Villa"Lots to explore, and nice walks along the cliffs. Enjoyed Grotto Beach despite the weather. Nice restaurants and shops. Good destination. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Aangenaam verras met Yzerfontein. Pynlike netjiese dorp, baie sentraal geleë."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages"Dis regtige 'n ongelooflike plek! Die mense is vriendelik en die dorpie prentjieboek mooi! Eseltjiesrus is 'n definitiewe moet! Ek sal more daar gaan woon! Asemrowend!"
"Wegkruip- en ruspkekkie waar jy die natuur kan waardeer en die rustigheid kan ervaar van die dorpie!"
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Baie oulike plek! As ou kampeerders op Gansbaai, is Kleinbaai en omgewing reeds baie goed aan ons bekend!"
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaview Apartment"Rustige en netjiese kusdorp - sal weer daar 'n draai maak! "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Het ongelukkig nie tyd gehad om regtig deur die dorpie te gaan nie, maar sal beslis weer vir 'n besoek gaan."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Milkwood Cottage"Naby aan Gansbaai, Franskraal, Baardskeerdersbos en Uilenkraalsmond. Baie om te doen en te sien, of net rustig by die see te kan ontspan."
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
Pik 'n Wyntjie"Silversands is 'n absolute pragtige strand met die skoon sandduine. Eenrigting parkeerarea egter 'n groot probleem."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
The Seagull Hermanus House"Heel lekker en naby genoeg aan Hermanus maar ver genoeg om die gedruis te mis."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Wat 'n heerlike Weskus ervaring!"
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
De Gunst Guest Farm"Dit is 'n pragtige, skoon dorpie met baie vriendelike mense. Kan dit aanbeveel vir enige toekomstige besoekers."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Komyntjie 1"Weskus stel nooit teleur nie. As jy van natuur en buitelug hou, is dit die plek vir jou."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"'n Pragtige plattelandse dorpie met 'n fantastiese bakkery (Louretta's) en slaghuis (Pinto's)."