Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Vredenburg, Escape From Cape Town
Juffroushoogte Guest Farm"Baie tevrede met Juffroushoogte. Ek het reperasie nodig gehad op my bril. Beland by Weskus Mall. Groot, uitstekende diens gekry by oogaarts. Was net kort in die dorp, baie sentraal vir klomp toeriste-bestemmings daar rond."
McGregor, Escape From Cape Town
Orchard Cottage"Pragtig! Temenos die hoogtepunt! Ps 23 - Na waters waar rus is en groen weivelde word hier waar!"
Rawsonville, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"Rawsonville is stil en rustig maar daar is ook heelwat om te sien en doen. Dit is ook gerieflik naby aan 'n groot winkelsentrum en naby genoeg aan Kaapstad. Oulike plek. Sal weer daar gaan besoek aflê."
Wellington, Escape From Cape Town
Rooiheuwel Cottage"Ons het nie regtig gegaan om toeristebestemmings te besoek nie, maar wel om net 'n rustige naweek weg van die gewoel te geniet. Ek weet egter dat Wellington ryk is aan geskiedenis en sou graag meer daarvan wou weet en plekke van belang besoek as ek meer tyd vir rondry gehad het. "
"A really chilled out destination. Our kids were never bored, as we could alternate between nature walks, all the wine farms are child friendly too with options of chocolate tasting etc. An easy place to visit. Even in the middle of winter!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Alles wat n mens nodig het is daar, asook interessante winkeltjies, en dit is so geleë dat 'n mens nog die omliggende omgewings ook kan geniet. "
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Barrydale is stil en rustig maar die omgewing is pragtig en ons het verskeie dag uitstappies gedoen. Daar is wonderlike restaurante op die dorp en die plaaslike kinder Rieldans groepie het ons vermaak by die hotel."
Robertson, Escape From Cape Town
Ballinderry, The Robertson Guest House"Die wynplase is pragtig, die mens gasvry en die wyn lekker. "
Onderpapegaaiberg, Escape From Cape Town
Stellenbosch Cottage"Die plek is baie netjies en beskik oor alle geriewe."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Baie mooi dorpie met heelwat om te doen en lekker restaurante!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Ohana Self Catering"Ek wil nie graag se dit is 'n uitstekende bestemming nie want ek is bang dit word oorval. Dit is so rustig. Sal baie graag Jacobsbaai in die somer wil besoek."
Langebaan, Escape From Cape Town
Le Mahi Guest House"Langebaan is 'n awesome plek - sal weer besoek."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Aire del Mar Guesthouse"Ek was aangenaam verras met hoe groot die plek geword het vergeleke met 20 jaar gelede. Verder was ek verstom oor die aantal operateurs wat mense uitneem om na die haaie te gaan kyk. Ek dink min mense weet hoe groot die bedryf is by Kleinbaai."
"Pragtige toeriste bestemming. Veilig en rustig. Naby genoeg om Hermanus en omgewing te verken. "
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Agulhas is die suidpunt van Afrika en 'n pragtige dorpie. Ek voel dit is belangrik vir enige toeris om daar 'n draai te maak."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"Dis 'n pragtige dorpie met baie om te doen."
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Goeie toerisme dorp. Ons het die wynplase baie geniet."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Yellow Aloe Guesthouse"Pragtige gasvrye dorpie, plattelandse hartlikheid."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Goed geleë, baie naby Hermanus en Gansbaai waar ons baie walvisse gesien het! Nie te ver vanaf Kaapstad nie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Pragtige dorp met baie eetplekke en ou historiese geboue."