Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15742 resensies.
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Stellenbosch is ongelooflik warm in die somermaande. Daar is 'n waaier in die kamer en alhoewel dit effense verligting bring sou 'n lugverkoeler die ervaring volmaak."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Fantastiese strand. Rustig en skoon buite seisoen. Bespreek net vroegtydig by eetplekke!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Definitief 'n besoek werd. Interessante winkeltjies en heerlike restaurante en koffiewinkels."
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
Hoogwater Farmlife and Accommodation"It is a nice quiet country escape close to the towns of Tulbagh, Ceres and Worcester."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Pragtige plek en wonderlike ervaring gewees."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"We only made a fleeting visit to Citrusdal, but we found the people we spoke to were friendly and obliging."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Erika"Baie lekker plek met lekker eetplekke. Mense vriendelik en dis so rustig."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Great White Accommodation"Wou graag die haaihokduik doen, maar dit is seker maar vir toeriste, teen 'n styl deelname-fooi. Verder is Gansbaai 'n lekker plekkie!"
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sandcastle Bed and Breakfast"Melkbosstrand is 'n vakansie-vriendelike gebied. Strande is skoon, en die omgewing word goed onderhou en kom rustig voor. Veilig om te stap. Goeie besigheidsentrums, Netcare Hospitaal, en 'n hele paar restaurante naby geleë. Uitstekend vir 'n rustige vakansie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Manor"Daar moet iets gedoen word t.o.v. die vullis op die strand, in die strate en op die plotte. Sommige mense waardeer nie die unieke paradys nie."
"Agulhas is a place to visit at least once in ones lifetime."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosstrand Bed and Breakfast"Sal graag aanbeveel dat meer TV-kanale, bv. sportkanaal, ook beskikbaar gestel word."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ukholo Lodge"Citrusdal has beautiful scenery - though not much to do. A trip into the mountains to Algeria is worthwhile, and Clanwilliam was also very pleasant."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Braeview Guesthouse"Hermanus is altyd lekker, veral die "cliff walks". Sal nooit moeg raak vir hulle nie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellow Aloe Guesthouse"Clanwilliam kan baie meer doen om toeriste aan te trek."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
La Galiniere Guest Cottages"Franschhoek is voorwaar nog 'n juweel van Suid-Afrika en word duidelik so bestuur!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Pragtige vakansiedorpie. Het amper sommer daar gebly."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"'n Wonderlike, natuurskone paradys met 'n absolute rustigheid en die beste "snoek parcel" op die Weskus!"
"Besigheidsplekke en ander besienswaardighede meestal binne loopafstand."