Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16603 resensies.
"Agulhas is 'n plek wat 'n mens vir enige toeris kan aanbeveel, agv die wonderlike natuurskoon."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Lady Loch Guest House"Goed geleë vir besoek aan verskeie wynplase en kelders in die omliggende omgewing."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"The drive from Citrusdal to Ceres on the R303 is one of the best road trips in the Cape. "
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Bibi's Joy Self-catering House"Suurbraak is a wonderful little place. Like the old days. You can breath again and re-energize. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
61 Lutie Katz"Asemrowende seedorpie, mooi huise. Die water is koud, so nie vir swem nie, maar stap en visvang. Lekker geëet by die Rooi Granaat in die aand (ou wêrelds, kandelare, persoonlike diens) en die Beaches restaurant (ligging en uitsig pragtig en kos lekker). Basiese winkels is goed genoeg, soos Spar en apteek. Nie te ver van die Kaap af nie en ook naby Darling as mens dit wil besoek. Kan winderig en koud wees in die winter en lente. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation Unwind"Pragtige area. Ons het ook die besoek aan die West Coast National Park geniet."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Dis 'n pragtige dorpie en altyd 'n lekker gevoel om daar te bly."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Manoir de Brendel Guesthouse"Franschhoek is an exquisitely beautiful place. The restaurants are some of the best in the world. The wine estates are wonderful."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"'n Juweel van 'n dorp wat 'n mens maklik net deurry en nie tyd maak om te stop nie."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Very nice and clean place with friendly people."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bovlei Guest Farm"Die Rooibos tee is werklik iets besonders in die omgewing. Pragtige vrugteboorde en mooi uitsig. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Paternoster bly 'n ongelooflike karaktervolle plek! "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Sanbaai is 'n heerlike en rustige vakansieplekkie naby aan die strand en als wat jy nodig het. Een van ons land se weelde."