Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Goeie toerisme dorp. Ons het die wynplase baie geniet."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Yellow Aloe Guesthouse"Pragtige gasvrye dorpie, plattelandse hartlikheid."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Goed geleë, baie naby Hermanus en Gansbaai waar ons baie walvisse gesien het! Nie te ver vanaf Kaapstad nie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Pragtige dorp met baie eetplekke en ou historiese geboue."
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Ek self is gebore en getoë in Worcester. Ken die dorp en sy mense. Baie lekker om daar te kuier en besienswaardighede te besoek. "
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Rawsonville en omgewing is pragtig en daar is die mooiste natuur rondom jou en baie plekke wat jy kan besoek, dus is Rawsonville baie lekker om te besoek."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Du Toitskloof kelders is fantasties die mense gaan uit hulle pad uit vir jou."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster is een van my gunsteling bestemmings"
Hermanus, Escape From Cape Town
Lavender Manor Guest Lodge"Alles was lekker en die natuur is ongelooflik mooi hier!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
La Galiniere Guest Cottages"Sal definitief weer Franschhoek toe gaan."
De Kelders, Escape From Cape Town
Whalescape"Baie mooi omgewing. Heelwat om te doen. Ons het selfs een middag Kaap Agulhas toe gery. Gansbaai, Stanford en Hermanus is ook naby."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Pragtige omgewing met interessante eetplekkies en winkeltjies. Heerlike area om te voet te verken."
Montagu, Escape From Cape Town
Badensfontein"Pragtige dorpie! Ons het die Montagu guano caves baie geniet - ons jong kinders (5 en 7) was in die sewende hemel!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Ons is mal oor Struisbaai. Wonderlike bestemming vir somer en winter."
Struisbaai, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"Rustige en stil wegbreek met lekker baie doendinge."