Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Velddrif, Escape From Cape Town
The Singing Seagull Cottage"Velddrif is eenmaal 'n pragtige plekkie. Ek was verras met alles wat in Velddrif te doen en te sien was."
"Baie sentraal vir besienswaardighede, Hermanus of in rigting van Kaapstad. Binne minute in hoofpad in beide rigtings."
Paternoster, Escape From Cape Town
KwaThula Too"Dis pragtig hier, lieflike restaurante, mooi see-uitsigte. Netjies en skoon. Vriendelike mense. "
Bot River, Escape From Cape Town
Klein Koraalboom"Vriendelike mense en heerlike kuierplekke om te besoek."
Redelinghuys, Escape From Cape Town
Affi Plaas"Baie mooi dorpie, met blomme in die omgewing in die rigting na Elandsbaai, 'n lekker 4x4-roete by Klein Tafelberg en daar behoort baie voëls te wees met die baie water in die omgewing."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
West Coast Beach Villa"Alles wat jy nodig het, niks te fancy nie. Lekker geleë."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Anne's Place"Ons is mal oor Bettysbaai - stil en pragtige gebied. Beslis die plekkie om weg te kom van ons gejaagde lewe en net om rustig te wees. Daar is ander dorpies rondom, soos Hermanus, Kleinmond en vele meer om te besigtig."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Sea La Vie"Gemaklike staproetes teenaan kuslyn. Bewaararea en mooi sonsondergang."
Robertson, Escape From Cape Town
Lily's Rest"Marbrin olyfplaas en grondpad verder na Kleinhoekkloof is hoogs aanbeveel. 'n Besoek verder die vallei af na Bonnievale se Weltevrede Wynlandgoed is 'n moet op enige kluitklaplys. Die Poet's Prayer van die gedugte Chardonnay roer elke hartsnaar."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Net jammer daar is nie markverwante, bekostigbare kamp akkommodasie in die area nie."
Caledon, Escape From Cape Town
Zamar Guest House"A small but well looked after town in the Western Cape."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Heaven's Door"A very welcoming coastal town, with beautiful shorelines."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Citrus-Inn Unit 1"Van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap hierdie tyd van die jaar. Dorp het alles wat mens nodig het en die Art Cafe het die heerlikste koffie en die mooiste uitsig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lazy@Yzer - Spectacular Seaview"Lovely area, safe and the residents are friendly and welcoming. In a world where this is rare - it was refreshing to experience just pure kindness extended towards a stranger."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Le Bourgette"Netjies en vriendelik - mense is ingestel om jou tyd daar so gemaklik en aangenaam moontlik te maak. Jy kan seker wees van goeie kos en uitstekende diens by die restaurante."
Fisherhaven, Escape From Cape Town
Roux's Rus"Please add more activities, the beach is also closed."