Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4203 reviews.
"Voel by tye effens onveilig, maar as jy van enige van die groter stede af kom, bring net die gewone, alledaagse waaksaamheid saam en dit voel steeds soos ‘n lekker vakansiedorpie."
Zinkwazi Beach, Escape From Durban
The Beach House"Baie lekker plek. Sal baie graag wil teruggaan."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
The Hilton Bush Lodge"Dit is naby Durban en vergenoeg van Durban af."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 10"St Lucia is 'n klein dorpie, ideaal vir 'n wegbreek van die besige stede af. "
Margate Beach, Escape From Durban
Arabella No. 7"It's clean, no thieves and fresh breeze in the morning.It's safe and it's a place to be with or without family."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Ingwenya Lodge"Wij waren in oktober in St Lucia en maakten een indrukwekkende boortocht naar de walvissen. Bovendien een fraaie tocht naar Cape Vidal waarbij we het geluk hadden 2 keer neushoorns te zien. Je kan ook mooi wandelen bij St Lucia."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"We arrived late on Friday evening around 21:00, battled to find a restaurant that would serve us that time. Would suggest maybe getting a 24/7 fast-food restaurant there."
Illovo Beach, Escape From Durban
ATKV Natalia"Ons het nie uit die oord gegaan nie, maar weet van die kwekery. Vir ons is dit maklik bereikbare bestemming."
Shelly Beach, Escape From Durban
4 Summer Place"What a convenient place to be in. Everything is just around the corner."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Forest Villa's"Was baie aangenaam verras en het die dorp en omgewing baie geniet en sal definitief weer gaan."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Oppi Rotse"Have handy people along the beach to keep it clean at all times. Otherwise its a good holiday destination."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Dis die perfekte vakansiebestemming. Daar is see en mooi strande, asook wildsparke. Dis soos 'n wildtuin langs die see. Word beslis aanbeveel. Gaan volgende jaar weer terug, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna."
Willard's Beach, Escape From Durban
Villa St Clair"Was a great beach and safe. Very close to the house."
Shelly Beach, Escape From Durban
Trevi 11"Ons het dit geniet om te kyk hoe die bote in- en uitkom, en die strand self is baie mooi!"
Port Edward, Escape From Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Strandlangs oor die rotse is die strand nie skoon nie. Daar loop oral vuil water in die see in. Die reuk is onaangenaam en die skuim op die water bruin. Die swemstrand self is effens beter maar nie op standaard nie. Die dorpie self is skoon en netjies."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant Holiday Flats"Fantasties! Moet beslis ervaar word."
Margate Beach, Escape From Durban
Boulevard 308"It remains the best holiday destination and affordable."
Woodgrange, Escape From Durban
Beach Cove"Woodgrange is baie naby aan Port Shepstone en Shelly Beach waar alle ander bedrywighede beoefen kan word."