Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban
Ballito Manor View 601"Clean and safe beach. We loved our walks and swims at this beach. Only missed beach equipment from our apartment that was not included in the rent."
"Dit is 'n lieflike plek om net jou voete uit te skop en te rus. Verskriklik lekker en gemaklik. Daar is winkels om die draai en ook plekke om te besoek."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Shaka's Rock is a lovely little town outside the fuzz and buzz of the bigger towns. All the small shopping mall's and things to do in and around are fantastic. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Dink dit is 'n baie rustige toerisme dorpie."
"Ons was in 'n stil tyd daar, maar dis hoe ons dit verkies; vriendelike diens, skoon, oop strande en moenie die Crayfish Inn vergeet nie, dis 'n kort rit na Ramsgate, maar hulle het beslis die beste seekos wat geld kan koop."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Natspat Unit 2"Very nice, quiet area, just the place you would want to go to relax and unwind. Just a pity about the ongoing water problem, prospective holiday makers have to be told of this problem, so that they can make alternative holiday arrangements elsewhere."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Golf Estate Villa 2525"San Lameer has everything for young and old alike. It is really a wonderful place."
St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
Griet se Plek"Lekker strand. Baie gerieflik naby aan alles."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Fantasties. Cape Vidal is die beste en moet nie die ski boot club vergeet nie. Die lekkerste pizza wat ek nog geëet het, lamb curry pizza met sambals!"
"Uitstekende plek indien jy 'n rustige wegbreekvakansie met die gesin wil geniet."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 17"Oulike dorp met netjiese, skoon omgewing, goeie besighede, veral die Goue Piesang Box. Lekker eetplekke met goeie diens. Kan lekker rus en die omgewing geniet."
"Nie die dorp self nie, maar die omgewing is baie mooi en beslis 'n besoek werd."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 7"Dorpenaars is baie positief oor hul dorp."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Perna Perna St Lucia"Daar is geen wegneem eetplekke soos KFC, Mcdonalds ens. nie."
"Uvongo is lekker sentraal geleë tussen die ander kusdorpe, veral wanneer jy verskillende strande wil besoek of omliggende besienswaardighede. Ongelukkig is Uvongo se swemstrand toegemaak weens riool besmette lagoon water. Daarom sal ek Ramsgate se blouvlagstrand eerder aanbeveel vir swem."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Libra Holiday Flat 4"Ons gunsteling vakansiedorp aan die Natalse Suidkus. Ongelukkig is die paaie net vol slaggate."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
Trevi 3"Beeldskone skoon strand, nie oor bevolk met vakansie gangers nie. Een van KZN se mooiste strande!"
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 17"Ons het die see en strande elke dag geniet, dit was skoon en was glad nie oorvol nie. Ons sou graag meer van die Estuary wou sien, maar toegang is beperk a.g.v. riete en dit kan slegs gesien word deur op 'n bootrit te gaan."